YouVersion Logo
Search Icon

Dei Gratia

VOLFOKUS - Om onafgeleid te lewe [1]

VOLFOKUS - Om onafgeleid te lewe [1]

Oggendbyeenkoms

Locations & Times

Dei Gratia

12 Boyle St, Pierre van Ryneveld, Centurion, 0045, South Africa

Sunday 9:30 AM

hey

OM WEER VREUGDE IN VERVULLING TE BELEEF

1 KOR 9:24–27 [NLV]
ONTHOU, DAAR HARDLOOP BAIE ATLETE OP DIE BAAN, MAAR NET EEN ONTVANG DIE PRYS. HARDLOOP SÓ DAT JULLE DIE PRYS SAL ONTVANG.
AL DIE DEELNEMERS PAS ABSOLUTE SELFDISSIPLINE TOE. HÚLLE DOEN DIT NOGAL OM ’N PRYS TE WEN WAT HEEL GOU SAL VERGAAN.
MAAR ÓNS DOEN DIT VIR ’N EWIGE PRYS. DAAROM PYL EK REGUIT OP DIE WENPAAL AF, DOELGERIG MET ELKE TREE WAT EK GEE. EK IS SOOS ’N BOKSER WAT MET ELKE HOU TREF.
EK BREI MY LIGGAAM EN DISSIPLINEER DIT OM WERKLIK BRUIKBAAR TE WEES. EK WIL TOG NIE, TERWYL EK VIR ANDER GEPREEK HET, SELF DEUR GOD GEDISKWALIFISEER WORD NIE.
VOLFOKUS
HARDLOOP SÓ DAT JULLE DIE PRYS SAL ONTVANG

SELFDISSIPLINE

DIE EWIGE PRYS
PYL EK REGUIT
DOELGERIG
ELKE TREE
MET ELKE HOU TREF
EK BREI MY LIGGAAM EN DISSIPLINEER DIT OM WERKLIK BRUIKBAAR TE WEES.
OM ONAFGELEID TE LEWE
- AS ONS MET DIE REGTE GOED MET DIE REGTE PASSIE AANPAK SAL VERVULLING ONS BEKRAGTIG
- MY Oë IS OP DIE WENPAAL
- AS ONS VOLFOKUS WIL LEWE, MOET ONS KONSTANT BESLUITE NEEM IN LYN MET WIE GOD Sê ONS IS
PEIL REGUIT
- ONS RAAK VASGEVANG IN DIE VERLEDE, BEKOMMER ONS OOR DIE NOU VAN DIE LEWE EN RAAK AFGELY DEUR DIE TOEKOMS
- ONS WORD DISTRACT VAN ONS DOELSTELLINGS DEUR TYDELIKE OMSTANDIGHEDE
WAAR IS JY NOU?
TRU SPIEëL WERK NIE
- AS JY IN DIE VERLEDE VASHAAK,
- BLY JY DAAR EMOSIONEEL EN BEROOF DIE MENSE OM JOU EN JOUSELF VAN DIE LEWE IN DIE NOU
WAT VAN DIE WAARHEID VAN MY LEWE?
- DIE SLEGTE NUUS IS.. ONS IS ONS EIE GROOTSTE VYAND, MAAR DIE GOEIE NUUS IS IN CHRISTUS IS ONS NUUT
VOLFOKUS
- DON’T SWEAT THE SMALL STUFF
- LEER OM TE ONDERSKEI WAT IS TYDELIK, OORGANGSFASES EN STORMS IS WAT SAL OPHOU
IN MYSELF
- EK WORD IN MY LEWE WAT EK MET MY LIEFDE DOEN
DIE WENSTREEP
- ‘N GELOOFSLEWE IN CHRISTUS
EFES 2:10 [NLV]
- WANT ONS IS GOD SE HANDEWERK. HY HET ONS IN ONS VERHOUDING MET CHRISTUS JESUS SÓ GEMAAK DAT ONS DIE GOEIE WERKE WAT HY VIR ONS BESTEM HET, KAN UITLEWE.