Lewende Woord Centurion

13 Maart 2022 - Sondagaand - Drome en Visioene - Deel 1 - Carmen Basson
Locations & Times
Lewende Woord Centurion
Cnr Adam Tas and Lyttleton road, Clubview, Centurion, 0014, South Africa
Sunday 5:00 PM
Click hier vir ons Youtube uitsending
https://www.youtube.com/channel/UCaUzIPmz-OOGELy0CoEOdwQDROME VS VISIOENE
DROME = Gebeur terwyl jy slaap - REM tydens slaap siklus
VISIOENE = Gebeur terwyl jy wakker is / in jou bewussyn

1.1 PRAAT GOD STEEDS MET ONS IN DROME? HY HOU
AAN TOT ONS HOOR.
Job 33:14-17 (NLV)
Hebreërs 13:8 (NLV)
· Hoekom kies God om met ons te praat terwyl ons slaap?
= Want dan is ons weerstand af - ons gedagtes is stil, “our
· guard is down”.
· Dit is ook nie net die profete wat drome kry nie…
· Ons het almal die Heilige Gees, God wil met ons almal praat.
Handelinge 2:17 | Joël 2:28 (NLV & AMP)
· Ons sien die belofte van God wat tot vervulling gekom het op Pinkster toe die Heilige Gees op die dissipels uitgestort was.
· Die skrif is nog nie tot volmaaktheid gebring nie, steeds besig om te gebeur.
· EK SAL MY GEES UITSTORT OP ELKE MENS
· Gelowiges en ongelowiges
· God praat ook met ongelowiges in drome
· VB:Abimelég Gen.20:3 | Laban Gen 31:24
· Farao se bakker en skinker Gen. 40:1-23 | Farao Gen 41
· Nebukadnésar Dan. 2:1-49 | Wyse manne Matt. 2:12
· Pontius Pilates se vrou Matt. 27:19

1.2 HOEKOM GEE GOD DAN DROME?
· Drome is een van God se liefdestale met ons.
· “God is inviting us into an intimate relationship with Him”.
· Hy wil hê ons moet Hom soek
· Hoe meer ons Hom soek, hoe nader beweeg ons aan Hom.
Spreuke 25:2
· Wanneer ons droom, is dit belangrik om daarop te reageer = GELOOF
Jakobus 2:17 (NLV)
· God gee ook drome om Sy plan / doel vir jou lewe, jou kinders, familie, kerk, dorp, land, nasie tot vervulling te bring.
DIE BESTE PERSOON OM JOU DROOM UIT TE LÊ IS JYSELF.
· Onthou God praat met jou, Hy wil hê jy moet die antwoord weet.
· Iemand anders gaan nie so goed soos jyself weet wat huidiglik in jou lewe aan die gang is en waaroor jy met die Here gesels nie.

1.3 HOE LYK DIE DIE TAAL VAN DROME?
· God praat met ons in vergelykings, soos Jesus met mense in die Bybel gepraat het.
· Hy praat met ons simbole.
· Elke persoon se simbole is uniek en eie aan hom/haar.
Rigters 7: 13-15 (NLV)
· “Barley was less valued than wheat”
My familie is een van die swakstes in Manasse. Ek is die onbelangrikste lid in
my pa se familie.”
· Gideon het onmiddellik geweet hulle praat van Hom - hy het moed gekry - Mideaniete verslaan. = Hy het op die droom gereageer!
DIT IS ’N TAAL WAT JY MOET LEER EN OEFEN SOOS ENIGE ANDER TAAL.
GEEN DROOM VAN GOD IS TEENSTRYDIG MET DIE BYBEL NIE
DIT VERVANG NIE / IS NIE HOËR AS DIE WOORD VAN GOD NIE.
DROME IS NIE NET VIR SPESIALE OF HOOGS PROFETIESE MENSE / PROFETE NIE.
Drome is vir ALMAL!!!
AS JY VIR GOD VRA, SAL HY VIR JOU DIE ANTWOORD GEE.
Matteus 7:7-9 NLV
· Ja ons kry mense wat ’n natuurlike gawe het om drome te verstaan en uit te lê, maar dit bly steeds die Heilige Gees wat die uitleg gee.
· Net soos al die ander gawes is dit die Gees wat in en deur ons werk sodat God se wil kan geskied.
Voorbeelde: Josef en Daniël (hulle het drome uitgelê vir Farao en Nebukadnésar)
Daniël 1:17 (NLV) & Daniël 2:28 (NLV)

1.4 HOE KRY EK DROME? HOE KAN EK MY DROME ONTHOU?
Vra: Vra vir God vir drome, om dit te onthou.
Vra vir God vrae voor jy gaan slaap. Vra vir ’n gees van openbaring.
Glo & Wees gereed om drome te ontvang.
Eer: Eer drome deur dit neer te skryf - hou altyd pen en papier langs jou bed
Deur op jou droom te reageer (act upon your dream) - bid daaroor en soek die Here

1.5 WAAR KOM DROME VANDAAN?
3 Oorspronge van drome:
· God
· Ons natuurlike mens / siel
· Demonies
1.5.1. GODDELIKE DROME
o God praat met ons almal in ons drome - ons moet kies om te WIL luister!
Johannes 7:38 (NLV)
o Die “water” wat uit ons kom is so suiwer/skoon soos dit wat in ons gaan.
o Wat neem jy in? Wat het jy gestoor in jou tenk?
o Dit bepaal jou drome - hoe suiwer die drome en openbaring is.
o Wat is jy besig om in te neem? - Dit is die filters van jou drome.
o BV: vrees, angs, nuus, films, pornografie?
Spreuke 4:23 (NLV & AMP)
1.5.2 NATUURLIKE DROME
o Nie alle drome is van God nie
o Kan wees a.g.v. medikasie, hormone, koors
o Ons emosies
o Let op waaroor jy die meeste droom - dit kan “idols” in jou hart uitwys
1.5.3 DEMONIES:
o Drome is gewoonlik in grys, dowwe kleure
o Drome wat net nie reg voel nie
o Gewoonlik gevoelens van angs, vrees, paniek
o Nagmerries
VRA VIR GOD WAT IS DIE OORSPRONG:
1. Ons kon toegang vir vyand gegee het deur sonde in ons lewe/wat
ons lees/kyk
2. Vyand is “lawless”, hy kom in om te steel, slag en verwoes.
(John. 10:10)
- soos ’n dief kom hy soms ongenooid in.

1.6 WATTER TIPE DROME KRY MENS?
3 Tipes:
o Letterlike drome
o Metaforiese drome: Maklike & moeilike simboliese drome
o Objektiewe
1.6.1 LETTERLIKE DROME
o Eenvoudige droom met ’n boodskap
o Geen uitleg regtig nodig nie
o VB: Die engel wat Josef in drome waarsku om Jesus veilig te hou in begin van Mattéűs
o God wat die Wyse manne waarsku om nie weer terug te keer na Herodus nie
o Hierdie is gewoonlik ’n direkte boodskap - gee aandag!
1.6.2. METAFORIES - Gaan gewoonlike oor onsself
o Simboliese drome wat makliker is om uit te lê
o VB: Farao se drome oor die 7 VET jare en die 7 MAER jare
o VB: Josef se droom oor die sterre wat buig voor die maan
ONTHOU:
JY IS DIE BESTE PERSOON OM JOU EIE DROME UIT TE LÊ.
o Simboliese drome wat moeiliker is om te verstaan.
o Hierdie drome is drome waarvoor jy die Here soek, oor bid.
o VB: Nebukadnésar se drome - Daniël vra die Here vir die antwoord.
TIP:
Kyk na die simbole in jou drome en dink aan verskillende maniere om dit te sê, dalk in Engels, dalk ’n sinoniem vir die woord.
ONTHOU OM NOGSTEEDS ALTYD TE BID EN VIR DIE HERE DIE BETEKENIS TE VRA.
1.6.3 OBJEKTIEWE DROME
o Jy is ’n buitestaander in jou droom, jy neem nie deel aan die aktiwiteite nie
o Dan is die droom gewoonlik vir iemand anders en die mense in jou droom is letterlik die mense.
NOG KATEGORIEË VIR GEESTELIKE DROME:
o Om jou roeping te bevestig
o Om jou te stig
o Openbaring van Skrif
o Rigting gee
o Waarskuwings drome
o Cleansing dreams (baie keer in badkamer/stort/bad)
o Oorlogvoering drome - jy weet volgende oggend jy was besig
o Kreatiewe drome - nuwe uitvindsels, patente, blueprints, strategieë
o Herhaaldelike drome - Wat moet ek dalk verander in my lewe LET OP

1.7 WAT BEÏNVLOED ONS DROME?
· Gaan slaap ek reg? - rustig, kalm
· Waarmee het ek my tenk gevul deur die dag?
· Let op die geestelike atmosfeer waar jy slaap - VB: Hotel, B&B
· Hoe jy jou nag begin bepaal wie jou nag eindig - God, jou siel of Satan

1.8 WAT KAN MY DROME STEEL?
John 10:10
· SATAN IS DIE DIEF WAT KOM STEEL
· Kerk kultuur & “world view” = verkeerde teologie / dalk ’n Westerse denkwyse
· Rus VS werke (striving) = stres een van grootste oorsake
· Sonde
· “Cessationism”
SLEUTELS TOT GODDELIKE DROME EN OPENBARINGS:
· Leefstyl van aanbidding
· Soek raad by God
· Reiniging en heiligmaking
· Wandel in vergifnis
· Om goeie rentmeesters van ons drome te wees = hou ’n joernaal
GEBED
Ef. 1:17-19 (TPT)

Volgende Leierskapontwikkeling aand - 11 April 2022

Click hier vir ons "Living Harvest" pamflet
https://subspla.sh/3s32w7r

Click hier om App af te laai
https://subsplash.com/lewendewoordcenturion/appHoe kan jy saai?