Kersfees | Viering :: YouVersion Event
Invloed Kerk
Kersfees | Viering
Kersfees is bekend vir vierings. Vrugtekoek, geskenke, familie, bome, liggies en kuiers. Die engele se verskyning aan die herders leer ons dat sonder om te vier wat God doen sal jy Kersfees misloop. Leer saam hoe om te vier.
Locations & Times
Expand
  • Invloed Kerk
    1 Alibama St, West Acres, Mbombela, 1211, South Africa
    Sunday 8:30 AM