Invloed Kerk
Die ou bekendes | Top 3
Het jy al gehoor mense sê: “Ons is twee of meer, so God is hier”? of hulle sê: “Los my uit, God alleen sal my oordeel” of wat van: “God het planne van voorspoed”? Dit is van die verse wat die meeste verkeerd verstaan word. So wat het God regtig hieroor gesê?
Locations & Times
Expand
  • Boskerk
    Mbombela, South Africa
    Sunday 8:30 AM