Invloed Kerk
Die ou bekendes | Vrede sê vir my
Ons almal is opsoek na God se wil. Almal probeer uitvind wat Hy graag wil hê en wat hy graag wil doen. Het jy al gehoor God se vrede sal jou lei? Vandag kyk ons juis hoe vrede ons kan wys wat is reg of verkeerd.
Locations & Times
Expand
  • Boskerk
    Mbombela, South Africa
    Sunday 9:30 AM