Lewende Woord Centurion

24 Oktober 2021 - Sondagaand - Elia & Elisa (Deel 2) - Lucio Basson
Locations & Times
Lewende Woord Centurion
Cnr Adam Tas and Lyttleton road, Clubview, Centurion, 0014, South Africa
Sunday 5:00 PM
Click hier vir ons Youtube uitsending
https://www.youtube.com/channel/UCaUzIPmz-OOGELy0CoEOdwQEk glo vanaand is God se hart gerig op ‘n nuwe openbaring vir elkeen van julle oor die KRAG VAN PROFESIE.
ROMEINE 13:11 NLV
Die wederkoms van Jesus is nader as GISTER...ROMEINE 13:12 NLV
In die kommentaar van Albert Barnes se: “Notes on the Bible”, The deeper the ignorance and sin, the greater is this insensibility to spiritual things, and to the duties which we owe to God and man.
1 TESSALONISENSE 5:5 NLV

Ons het laas week gesels oor Elia, en die wonders wat God deur hom gedoen het. Elisa journey 6 jaar saam met Elia.
Toe Elia opgeneem is hemel toe in ‘n brandende perdekoets...amazing.. Ontvang Elisa die dubbele salwing van Elia. Elia het 8 wonderwerke verrig. Elisa het 16. Dis die dubbele salwing.
· Elisa begin deur die water van die Jordaan te skei, soos Elia.(2 Kng 2:14)
· Sout by die onbruikbare en onvrugbare water van Jerigo om dit te suiwer.(2 Kng 2:18-22)
· Vervloeking van die spottende jongmense. (2 Kng 2:23-25)
· POELE Water vir troepe+diere van Israel,Juda,Edom vir geveg teen Moabiete(2 Kng 3:16-25)
· Vermeerdering van die weduwee se olie(skuld afbetaal) (2 Kng 4:1-7)
· Elisa profeteer ‘n seun vir die vrou van Sunem(geen kinders gehad) (2 Kng 4:8-17)
· Opwek uit die dood van die seun van die vrou van Sunem (2 Kng 4:18-37)
· Giftige bredie word eetbaar gemaak.(Meel) (2 Kng 4:38-41)
· Vermeerdering van die brode, 20 word genoeg om 100 te voed.(2 Kng 4:42-44)
· JESUS HET 5000 MANS GEVOED MET 5 BRODE EN 2 VISSE
· Genesing van Naäman van melaats(7 maal was)(2 Kng 5:1-19)
· Gehazi vervloek met melaats. (2 Kng 5:25-27)
· Die verlore bylkop wat dryf. (2 Kng 6:1-7)
· Vang van die Arameese troepe en slaan met blindheid (2 Kng 6:8-23)
· Profeteer die verligting van hongersnood (2 Kng 6:24-7:20)
· Profeteer die dood van Ben-Hadad oorneem van Gasael (2 Kng 8:7-15)
· Profeteer Israel se verslaan van die koning van Aram(2 Kng 13:14-19)

Ons verruil die waarheid wat God oor jou spreek, met die valse waarheid wat die wêreld sê is jou realiteit.
JY IS SUPERNATURAL!!!!!
Jakobus 5:17
Ons weet almal nou wat Elia gedoen het.Nou weet ons ook die dubbel wat Elisa gedoen het.
So Elia en Elisa het al hierdie wonders deur die Krag van God gedoen...reg?

Wonderwerke in:
Siekte, Dood, Finansies, Hondersnood, Wysheid aan konings
Elia het wonders en tekens gedoen en was ‘n profeet...Elisa het wonders en tekens gedoen en was ‘n profeet... Jesus het wonders en tekens gedoen en WAS die WOORD van GOD!!!
Hy het nie nodig gehad om te profeteer nie, want /hy was die Woord wat vlees geword het.
Die getuienis van Jesus is die gees van Profesie...

1 PETRUS 4:10 NLV
Elkeen van ons word geroep om oor mekaar te profeteer.Om met mekaar te praat in Psalms en lofsange, is wat God verwag hoe daar met sy bruid gepraat moet word... Dis die hart van profesie...stigtend, bemoedigend, rigting- aangewend.
Wanneer ons mekaar seën, spreek ons God se: BESKERMING, REDDING,VOORSIENING.
Wanneer ons vervloek: Verwyder ons die persoon van GESEEËNDE toestand. bv. JOB
MATTEUS 10:41 NLV
Laat God se krag deur jou werk.

Click hier om App af te laai
https://subsplash.com/lewendewoordcenturion/app
Join ons WhatsApp-groep vir meer inligting
https://chat.whatsapp.com/EYDhhzzrwodBJ7vwC5fvZ8
Hoe kan jy saai?