YouVersion Logo
Search Icon

Invloed Kerk

Die ou bekendes | Ek is tot alles in staat

Die ou bekendes | Ek is tot alles in staat

Daar is verskeie redes hoekom liedjies bekend raak. Die melodie, die rym, die gevoel wat dit gee. Tog is die groot rede dat dit jou terugneem na ‘n spesifieke tyd en plek. Filippense 4:13 is 'n bekende vers, maar na watter plek behoort dit jou te neem?

Locations & Times

Boskerk

Mbombela, South Africa

Sunday 9:30 AM

Ou bekendes neem jou na ‘n sekere plek
Die Bybel sal jou altyd na ‘n God verheerlikte plek toe neem
Die Bybel neem jou na God se teenwoordigheid
“Wie sê jy is Ek?”
God begeer dat jy beleef wie Hy is, voor jy sien wat Hy kan doen
Die Bybel neem jou na God se krag
hey

Maak 'n Bydrae

Dankie vir jou bydrae
https://invloedkerk.org.za/gee/