Lewende Woord Hoofgemeente

Ons God is so Groot
Sondag 11 Julie 2021 9h00 - Ernie de Meyer
Locations & Times
Lewende Woord / Living Word - Main
72 Brummeria Rd, Brummeria, Pretoria, 0184, South Africa
Sunday 9:00 AM
Welkom by Lewende Woord Hoofgemeente
Vir enige inligting, laai gerus die Church Center app af of besoek:
https://lewendewoord.churchcenter.comOpening Skrif:
Preek notas
Onthou jy daardie liedjie wat ons in kinderkrans gesing het…? My God is so groot, so sterk en so magtig, daar is niks wat my God nie kan doen!
Ons is in uitdagende tye en het regtig n ingryping van die Here nodig! En ons het nie noodwendig al die antwoorde vir die uitdagings waardeer ons gaan nie.
Hoop, Geloof en Liefde! Dit wat gaan bly tot in ewigheid!
Hoop is n positiewe verwagting het vir jou toekoms.
En sonder geloof is dit onmoontlik om God te behaag, glo dat God is en 'n beloner is van die wat Hom soek.
Liefde is die onselfsugtige daad van dien en jou lewe neerlê!

Wanneer ons sê dat ons God is so groot dan sê ons!
1. Soos wat Hy sy skepping onderhou, so sal Hy ook vir ons onderneem! Ons woorde het groot Krag! Hoop.
Nadat God geskep het, het jy gesê dit was baie goed gewees dit wat Hy gemaak het.
Die mens is die kroon van Sy skepping
Nadat God geskep het, het jy gesê dit was baie goed gewees dit wat Hy gemaak het.
Die mens is die kroon van Sy skepping
Die Here sien die potensiaal in ons raak om dit te wees wat Hy voor die grondlegging van die aarde oor elkeen van ons gespreek het!
Sy woord sal nie leeg na ons toe terug keer nie!
Sy woord sal nie leeg na ons toe terug keer nie!
2. Soos God vir die helde van die verlede voorsien het, so sal Hy vir ons ook deurkom! Jou geveg word jou getuienis! Onthou hoe die Here vir die helde van die verlede deurgekom het. Geloof.
1. Abraham was gehoorsaam to God Hom geroep het om weg te trek van dit wat vir hom bekend was na n onbekende land. Gehoorsaam.
2. Noag het aan n stuk hout bly kap tot die regte tyd gekom het vir die Here om sy gesin te beskerm teen die vloed. Volhard.
3. Moses met n spraak probleem gebruik die Here om vir Farao te praat en die bevryder van die Israeliete te wees. Moses leer ons dat die Here 'n reguit hou slaan met n krom stok.
4. Joshua staan die skoene van Moses vol, en lei die volk in die beloofde Land in… Waagmoed.
5. Dawid as 'n jong seun verslaan vir Goliat en word aan die einde van Sy lewe genoem, 'n man na God se hart! Verhouding met God.
6. Jesus, in die tuin van Getsemane, bid tot Sy Vader en sê laat U wil geskied in my lewe! Is ons voorbeeld broer.

3. Net soos wat Jesus die dissipels geaktiveer het om die evangelie te verkondig, so wil God ons gebruik om draers van die goeie nuus te wees! Liefde.
Jesus sê in die berg predikasie dat…
Jesus sê in die berg predikasie dat…
Laat julle liefde om so 'n manier vir mense 'n voorbeeld wees dat hulle Jesus kan sien.
Weet dat daar niks is wat jou kan skei van die Liefde wat daar in Christus is nie.
Afsluiting:
Die Here sien jou potensiaal raak, en Hy wil daardie potensiaal in jou lewe kom oopsluit deur geloof te kom aktiveer in jou lewe!
As jy vanoggnd n aanraking van die Here nodig het, reik uit na Hom, Hy sal jou kom bedien met Sy krag!
Geloof vereis gehoorsaamheid.
Hoop vereis vernude gedagtes.
Liefde is aksie, wees lief vir iemand vandag!

Offergawe Skrif: Fil. 4:18

Gebedsversoeke en Getuienisse
Ons wil graag saam met jou bid en saam met jou die Here vereer:
https://lewendewoord.churchcenter.com/people/forms/226819