Lewende Woord Hoofgemeente

Seën - Voorsiening - Beskerming
Sondag 25 April 2021 9h00 - Nevil Norden
Locations & Times
Lewende Woord / Living Word - Main
72 Brummeria Rd, Brummeria, Pretoria, 0184, South Africa
Sunday 9:00 AM
Welkom by Lewende Woord Hoofgemeente
Vir enige inligting, besoek gerus ons webblad:
https://lewendewoord.co.za/Opening Skrif: Spr. 16:20
Preek notas
SEëN
Ons wil ons familie seën en soveel te meer wil God die Vader ons seën
Ons wil ons familie seën en soveel te meer wil God die Vader ons seën
Deur Abraham sou al die geslagte van die aarde geseën word deur 'geloof'.
As jy glo dat die Here jou wil seën gaan jy praat soos 'n geseënde.
"God's righteous cause are souls and loving our neighbor as we love ourselves.
Beloftes soos:
Wedergeboorte, inwonende en bekledende Heilige Gees, konstante vergifnis, genade en liefde, God sal ons nooit verlaat nie en sekerheid van die ewigheid.
Beloftes soos:
Wedergeboorte, inwonende en bekledende Heilige Gees, konstante vergifnis, genade en liefde, God sal ons nooit verlaat nie en sekerheid van die ewigheid.
Blydskap oor een siel. Ons kan siele wen!
Mense van geloof is geseënd. Die seuns van God plus satan kom voor God.
Satan is gedurig besig. Satan is in die Ou Testament en die Nuwe Testament.
God spog oor Job en Hy wil oor jou en my spog - dit is 'n ontnugterende gedagte.
Siele wenners skyn soos sterre vir altyd.
Siele wenners skyn soos sterre vir altyd.
Wanneer my motief God se geregtigheid is sal die Here my seën.
VOORSIENING
Jehovah Jire - Die Here voorsien vir die Jode vir 40 jaar in die woestyn. Ons leer bid in die 'Onse Vader - gee ons vandag ons daaglikse brood' - 'n begrip van afhanklinkheid.
Jehovah Jire - Die Here voorsien vir die Jode vir 40 jaar in die woestyn. Ons leer bid in die 'Onse Vader - gee ons vandag ons daaglikse brood' - 'n begrip van afhanklinkheid.
Geestelike en fisiese brood. Jesus is deur die vyand versoek om na hom te luister en Sy krag tot Sy voordeel te gebruik.
Behoeftes is normaal. Fil 4:19 is 'n goddelike belofte. Filipi as gemeente het Paulus se bediening gesteun.
Behoeftes is normaal. Fil 4:19 is 'n goddelike belofte. Filipi as gemeente het Paulus se bediening gesteun.
Dan verklaar Paulus oor hulle en ek verklaar oor julle "My God sal in al julle behoeftes voorsien volgens Sy rykdom in heerlikheid deur Christus Jesus."
Die Here voorsien op Sy manier. Dankbaarheid is 'n sleutel. Wees in alles dankbaar nie vir alles nie.
Dalk geniet jy nie huidiglik jou werk nie, maar dit is waar die Here tans vir jou voorsien.
'n Paar gedagte van voorsiening:
- Vergifnis
'n Paar gedagte van voorsiening:
- Vergifnis
- Hy sal jou nooit verlaat nie.
- Voorsien is uit liefde en genade.
- Hy voorsien selfs vir kraai kuikens.
BESKERMING
Glo die beloftes van beskerming, dan kan jy in vertroue en hoop lewe en vrees sal jou nie beheer nie.
Vraag: Hoe leef jy in God se beskerming?
- Leer Sy beloftes van beskerming. Ps 91 - Sy beloftes sal jou hart bewaar.
- Hy is jou toevlug.

Offergawe skrif: Hab. 3:17 - 19

Gebedsversoeke en Getuienisse
Ons wil graag saam met jou bid en saam met jou die Here vereer:
https://lewendewoord.co.za/gebed-versoek