Lewende Woord Hoofgemeente

Agapé liefde se oorwinning
Sondag 28 Februarie 2021 9h00 - Nevil Norden
Locations & Times
Lewende Woord / Living Word - Main
72 Brummeria Rd, Brummeria, Pretoria, 0184, South Africa
Sunday 9:00 AM
Welkom by Lewende Woord Hoofgemeente
Vir enige inligting, besoek gerus ons webblad:
https://lewendewoord.co.za/Opening Skrif: 1 Kor. 13:13
Ons liefde vir ons Verlosser Jesus Christus en vir mekaar moet wees soos God die Vader se liefde vir ons.
Liefde het verskillende Griekse woorde met verskillende betekenisse en elkeen is relevant.
1. EROS - die mees populêre konsep van die liefde wat die mens ken. Dit is passievol, intens en romanties. Dit is 'n intieme, emosionele seksuele liefde en oorspronklik slegs vir die huweliksverhouding bepaal.
2. PHILIA/PHILEO - Dit is 'n liefdevolle, warm, teer platoniese liefde - in so iets begeer mense vriendskappe - dit is 'n siel tot siel koppeling.
Dit is waaruit groot vriendskappe bestaan of dit nou platonies of romanties is - daar's welwillendheid in die dat elkeen net die beste vir die ander verlang.
Daar's 'n waarskuwing vir sekere vriendskappe.

Jonadab was 'n "very crafty man".
Crafty: Sly, dishonest, devious, underhand, cheating, scheming, cunning - hy was 'n skelm.
Crafty: Sly, dishonest, devious, underhand, cheating, scheming, cunning - hy was 'n skelm.
Hê baie kenisse maar min ware vriende.
LUDUS - Om te flirt of jy't 'n "crush" op iemand.
STORGE - 'n Onvoorwaardelike familie liefde byvoorbeeld tussen broers en susters, 'n ma vir haar baba.
Families wat saam woon, vakansie hou, eet, ens.
Selfs vir aangetroude families.
Selfs vir aangetroude families.
PHILAUTIA - Self liefde.
Naaste liefde soos jouself.
Glo dat jy uniek is en jy is een van 'n soort en dat jy waardevol vir die Here is.
Jou waarde word bepaal deur die prys wat vir jou betaal is.
Moenie toelaat dat mense jou "inboks" in hulle opinie van jou nie - jy moet dit ook nie self doen nie.
Moenie toelaat dat mense jou "inboks" in hulle opinie van jou nie - jy moet dit ook nie self doen nie.
Self liefde help jou selfbeeld. Wie is jy regtig?
PRAGMA - 'n Toegewyde metgesel liefde en dit word gebou uit verbinternis (commitment) en begrip (understanding) - dit sluit in: langtermyn beste belange byvoorbeeld die bou van 'n familie. Fisies en Geestelik.
"Eros" kan in "Pragma" verander soos wat 'n paartjie in eerbied en respek vir mekaar groei.
Dit is dan 'n ewigdurende liefde wat in 'n romantiese gevoel van kammeraderie gestalte vind.
Dit is dan 'n ewigdurende liefde wat in 'n romantiese gevoel van kammeraderie gestalte vind.
AGAPE LIEFDE - is 'n onselfsugtige liefde en die suiwerste vorm van liefde, want dit is onselfsugtig.
- Dit is opofferend, lewe neerleggend en genadig.
- Dit is nooit sentimenteel nie. God is liefde. Sy hele wese is liefde.
- Dit is opofferend, lewe neerleggend en genadig.
- Dit is nooit sentimenteel nie. God is liefde. Sy hele wese is liefde.
God se liefde is nie vleeslik of broederlik nie, dit is selfgewend, self opofferend en totaal onselfsugtig, dit is bonatuurlik.
Dit is draai die ander wang, loop die ekstra kilometer, hê jou vyande lief.
Dit is iets wat jy besluit om te doen en dit is altyd 'n werk van die Heilige Gees in ons harte.
Dit is draai die ander wang, loop die ekstra kilometer, hê jou vyande lief.
Dit is iets wat jy besluit om te doen en dit is altyd 'n werk van die Heilige Gees in ons harte.
As jy die Heilige Gees se werking blus (keer) dan hou "Agape liefde" op om te werk, dit word dan self dienende liefde.
Tussen 1Kor 12 en 1 Kor 14 wat die Heilige Gees gawe hoofstukke is, is die liefde hoofstuk 1 Kor. 13.
Die gawes sonder die liefde beteken niks nie.
Lees nou 1 Kor 13: 1-13.
Die gawes sonder die liefde beteken niks nie.
Lees nou 1 Kor 13: 1-13.
Agape liefde is die beste ding wat in 'n huwelik en in 'n familie kan gebeur.
Agape liefde kan vermag wat geen ander iets kan vermag nie.
Sonder Agape liefde is daar geen ware oorwinning in Jesus nie.
As jy waarlik in Agape liefde gevestig raak is jy altyd optimities en vol vertroue.

Agape liefde vermag 'n paar dinge.
Dit verdra alles.
Dit is 'n opdrag, 'n wet en dit vervul alle wette.
Leer ken die liefde van die Herder vir Sy skape en kry vir jou 'n totale nuwe betekenis. (Psalm 23)
Hê die geloof van 'n Kind - glo in Sy liefde omdat Hy jou die begeertes van jou hart wil gee. (Psalm 37:4)
Jesus liefde,
Nevil
Hê die geloof van 'n Kind - glo in Sy liefde omdat Hy jou die begeertes van jou hart wil gee. (Psalm 37:4)
Jesus liefde,
Nevil
Offergawe Skrif: Fil. 4:18

Gebedsversoeke en Getuienisse
Ons wil graag saam met jou bid en saam met jou die Here vereer:
https://lewendewoord.co.za/gebed-versoek