YouVersion Logo
Search Icon

Lewende Woord Hoofgemeente

Gereed Vir Die Einde

Gereed Vir Die Einde

Sondag 10 Januarie 2020 9h00 - Nevil Norden

Locations & Times

Lewende Woord / Living Word - Main

72 Brummeria Rd, Brummeria, Pretoria, 0184, South Africa

Sunday 9:00 AM

Welkom by Lewende Woord Hoofgemeente

Vir enige inligting, besoek gerus ons webblad:
https://lewendewoord.co.za/
Die einde is dalk nader as wat ons dink, en dalk verder as wat ons verwag.
Matt. 24:36+44
Onthou jy is baie spesiaal vir die Here.
Onthou opinies tel nie, net die woord tel.
Jesus sal nooit weer sterf nie, Hy is die Bron van lewe vir elkeen wat glo. Hy het in die dood ingegaan as 'n mens om die finale offer vir die mens se sonde te betaal.
Lees Openbaring 4 en 5.
Jou gebed dra by tot die reukwerk, die wierook, wat opstuig na God se troon.
Dink daaraan; elke gebed stel groot krag vry. Dan sing ons 'n nuwe lied saam. (Openbaring 5:9)
Jy's bloed gekoop, duur gekoop. Eer die prys wat vir jou betaal is.
Verstaan ons regtig gebed, en verstaan jy regtig jou aandeel?
Joh.2:16; Matt.21:13; Jes.56:7; Ps.34:9.

Ek wil jou geestelike smaak pupille prikkel. Jou gebede maak die wierook meer.

Ek sien die eindtyd op baie vlakke toeneem.
Gereedheid vir die eindtyd beginsels wat help:

1. Daaglikse Woord Brood:
Ons bid: "Gee ons vandag ons daagse brood" - Dit is fisies en geestelik. (Matt.4:4)
WAARSKUWING: Moenie 'n Woord Brood Nood ontwikkel nie.
- Storms gaan rof word. 'n Huis op 'n Woord fondament sal bly staan.

2. Gebed:
Dit is soos asemhaling. Dit verklaar jou afhanklikheid van die Here.
- Vir wie bid jy? Vir wie tree jy in?
Elia op berg Karmel bid 7 keer. Daar is net wolke bo die see - hy weet dit gaan reën. (1 Kon.18:41-42)
Ons kan van Elia leer ten opsigte van gebed.
1. Alhoewel jy 'n belofte het van God se voorsiening, bly bid. (Fil. 4:19).
2. Sy postuur - sy kop is tussen sy knieë.
3. 'n Geloofsverwagting. (Rom. 14:23; Heb. 11:6).

Gebed is kragtig.




Jy staan sterk as jy in die woord staan.
Moenie mislei word deur al die 'conspiracy' teorieë nie. Dit lei na angs en angs na vrees.
hey

Tiendes en Offergawes

Maniere om te gee:
https://lewendewoord.co.za/offergawes-tiendes

Aanlyn Dienste

Kyk ons dienste aanlyn:
https://online.lw.family/

Facebook

Volg ons op Facebook:
https://www.facebook.com/lewendewoord/

Instagram

Volg ons op Instagram:
https://www.instagram.com/lewendewoord_main/
hey

Gebedsversoeke en Getuienisse

Ons wil graag saam met jou bid en saam met jou die Here vereer:
https://lewendewoord.co.za/gebed-versoek