Lewende Woord Hoofgemeente

Die seën van 'n nuwe verbond
Sondag 29 November 9h00 - Nevil Norden
Locations & Times
Lewende Woord / Living Word - Main
72 Brummeria Rd, Brummeria, Pretoria, 0184, South Africa
Sunday 9:00 AM
Welkom by Lewende Woord Hoofgemeente
Vir enige inligting, besoek gerus ons webblad:
https://lewendewoord.co.za/Opening Skrif: Heb. 8:6
1. Die Bybel bestaan uit die Ou Testament en die Nuwe Testament, die ou verbond en die nuwe verbond. God is 'n "Verbonds God".
- Testament is ook 'n verbond en een van die funksies van die ou verbond/ou Testament was om mense honger te maak vir die Nuwe Testament/Verbond.
- Testament is ook 'n verbond en een van die funksies van die ou verbond/ou Testament was om mense honger te maak vir die Nuwe Testament/Verbond.
Selfs Dawid besef dit en hy vra vir "'n Nuwe Hart"
2. Nuwe Testament/Nuwe Verbond - Tabernakel was die simbool/tipe van/skadubeeld - Jesus word die realiteit.
- Diere bloed het sonde bedek/Jesus bloed verwyder eenmalig die sonde skeidsmuur.
- Diere bloed het sonde bedek/Jesus bloed verwyder eenmalig die sonde skeidsmuur.
3. Ons vra tereg: As Jesus se bloed eenmalig die sonde verwyder het? Is ons dan as ons Jesus aangeneem het, nog sondaars? Nee! Jy was 'n sondaar, jy's nou 'n vrygespreekte.
- In Christus is ons deur geloof geregverdiges en daar's vrede tussen ons en God.
- Jesus het die sonde muur verwyder en die wet in ons plek vervul.
NB: Jy moet eers erken dat jy 'n sondaar is en Jesus as jou Verlosser en saligmaker aanneem.
- Jesus het die sonde muur verwyder en die wet in ons plek vervul.
NB: Jy moet eers erken dat jy 'n sondaar is en Jesus as jou Verlosser en saligmaker aanneem.
Nou die vraag - wat as ek weer sondig, maak dit my dan nou weer 'n sondaar? Nee!!
- 'n Nuut gebore Christen het nie 2 nature nie.
- Jy is 'n nuwe skepsel nie 'n "skisofreen" nie (2 persoonlikhede).
- Jy het egter 'n ou vleeslike, mense kleed waarin jy woon (jou gees mens is herskep). Die ou vlees mens is waarmee ons veg. Romeine 7 beskryf dit mooi.
- Jy het egter 'n ou vleeslike, mense kleed waarin jy woon (jou gees mens is herskep). Die ou vlees mens is waarmee ons veg. Romeine 7 beskryf dit mooi.
Vrygemaak van die wet dien ons God in 'n Nuwe Gees. Die wet het ons geleer om sonde te ken. Die stryd van die vlees teen die gees.
Romeine 7 opgesom in 2 dele:
1. Die nuwe mens.
2. Die uiterlike vlees mens.
1.1 Die nuwe mens sondig nie meer nie (vers 16)
1.2 Wil goed doen (vers 21)
1.3 Stem vreugdevol saam met die wet in die innerlike mens.
1.4 Dien die wet van God

2. Die uiterlike mens - die denke en die liggaam.
2.1 Niks goeds woon in die vlees nie.
2.2 In die vlees werk 'n ander wet.
2.3 Die wet van die sonde werk in die vlees.
2.1 Niks goeds woon in die vlees nie.
2.2 In die vlees werk 'n ander wet.
2.3 Die wet van die sonde werk in die vlees.
Enige persoon wat vir die Here probeer leef buite God se orde sal 'n misrabele bestaan voer.
God se voorgeskrewe orde is eenvoudig nl. Jesus en Hom as die gekruisigde.
God se voorgeskrewe orde is eenvoudig nl. Jesus en Hom as die gekruisigde.
Ons lewe van oorwinning lê in 'n gekruisigde lewe en in Jesus se opstandingslewe.
Jesus het vir ons sondige natuur gesterf, in Christus is ek dus dood vir my sondige natuur, maar lewend vir God in Christus Jesus.
Ons ou sondige natuur wil weer heers, maar ons moet onsself dood reken vir die sonde.
Ons ou sondige natuur wil weer heers, maar ons moet onsself dood reken vir die sonde.
Die Nuwe Testament is 'n Testament/'n verbond van genade en vryspraak.
Jesus liefde,
Nevil
Jesus liefde,
Nevil
Offergawe Skrif: Fil. 4:6-7

Gebedsversoeke en Getuienisse
Ons wil graag saam met jou bid en saam met jou die Here vereer:
https://lewendewoord.co.za/gebed-versoek