AGS Deo Doxa

Empower: Heilige Gees en Gawes
Empower: Heilige Gees en Gawes (Hennie van Vreden 3 Junie 2018)
Locations & Times
AGS Oase JBay
Dolly Varden St, C-Place, Jeffreys Bay, 6330, South Africa
Sunday 8:30 AM

Heilige Gees en Gawes
DRIE Kategorieë VAN GAWES
BEDIENINGS GAWES / VYFVOUDIGE BEDIENING
(Hand) Efs. 4:8, 11-13
MOTIVERINGS GAWES 7 (Ingebou)
Rom. 12:6 – 8
MANIFESTASIE GAWES
(9 Gawes van die Heilige Gees)
1 Kor. 12:7-10
BEDIENINGS GAWES / VYFVOUDIGE BEDIENING
(Hand) Efs. 4:8, 11-13
MOTIVERINGS GAWES 7 (Ingebou)
Rom. 12:6 – 8
MANIFESTASIE GAWES
(9 Gawes van die Heilige Gees)
1 Kor. 12:7-10
BEDIENINGS GAWES / VYFVOUDIGE BEDIENING
Efs. 4:8, 11-13
8 Daarom sê die Skrif: “toe Hy na die hoogte opgevaar het, het Hy krygsgevangenes saamgeneem en gawes aan die mense gegee.”
11 En dit is die “gawes” wat Hy “gegee het” : apostels, profete, evangeliste, herders en leraars. 12 Sy doel daarmee was om die gelowiges toe te rus vir hulle diens en vir die opbou van die liggaam van Christus. 13 So sal ons uiteindelik almal kom tot die werklike eenheid in ons geloof en in ons kennis van die Seun van God. Dan sal ons, sy kerk, soos ‘n volgroeide mens wees, so volmaak en volwasse soos Christus.

1 Konings 18:4
Efesièrs 4:11
Apostels
Profete
Evangeliste
Herders
Leraars
Efesièrs 4:11
Apostels
Profete
Evangeliste
Herders
Leraars
9 MANIFESTASIE GAWES (Gawes van die Heilige Gees)
1 Kor. 12:7-10
7 Aan elkeen afsonderlik word ‘n werking van die Gees gegee tot voordeel van almal. 8 Aan die een word deur die Gees die gawe gegee om ‘n woord van wysheid te praat, aan ‘n ander ‘n woord van kennis deur dieselfde Gees. 9 Aan die een geloof deur dieselfde Gees, aan ‘n ander genadegawes van gesondmaking deur die één Gees. 10 Aan die een gee Hy die krag om wonders te doen, aan ‘n ander die gawe om te profeteer, en aan nog ‘n ander die gawe om tussen die geeste te onderskei. Aan nog een gee Hy die gawe om ongewone tale of klanke te gebruik en aan ‘n ander om dit uit te lê.

Woord van wysheid
n openbaring van wysheid ver bo die natuurlike menslike wysheid
wat ‘n mens in staat stel om te weet wat om te doen of sê.

n Woord van kennis
openbaring van informasie omtrent ‘n persoon, groep of situasie wat deur geen natuurlike manier bekom kon word nie.

Gawe van Geloof
die soort wonder werkende geloof wat berge versit
Genadegawe van gesondmaking
verskillende maniere waarop Godlike genesing manifesteer.
Wonders
demonstrasie van die krag en aksie van God wat teen alle natuurlike wette gaan.
Profesie
‘n gesalfde verklaring van God deur ‘n persoon om te bemoedig, vermaan of vertroos

Onderskeiding van geeste
‘n persoon se vermoë om te bespeur watter tipe gees in ‘n gegewe situasie opereer
Ongewone tale of klanke
tale aan ‘n gelowige gegee deur die Heilige Gees, maar wat nie deur die persoon geleer is of verstaan word nie
Uitleg van tale
bonatuurlike vermoë om die inhoud van dit wat in tale geuiter is, uit te druk in normale taal

DIE 7 MOTIVERINGSGAWES
Rom 12:6-8
Ons het genadegawes wat van mekaar verskil volgens die genade wat God aan elkeen van ons gegee het. As dit die gawe van profesie is, laat ons dit gebruik in ooreenstemming met die geloof wat ons bely. 7 As dit is om te dien, laat ons dien. As dit is om onderrig te gee, laat ons onderrig gee. 8 As dit is om mense te bemoedig, laat ons hulle bemoedig. As ons gee, laat dit sonder bybedoelings wees. As ons leiding gee, dan met toewyding. As ons ander help, dan met blymoedigheid.
HOE LYK DIE LIGGAAM VAN DIE HERE?
1 KOR 12:12-27
WAARNEMER - OOG
HELPER - HANDE
LERAAR - DENKE
BEMOEDIGER - MOND
GEWER - ARMS
BESTUURDER - SKOUERS
ONTFERMER - HART

VOORBEELD
Gestel sewe verskillende mense met sewe verskillende motiveringsgawes eet by jou. Wanneer jy met drie bakke slaai nader gestap kom, gly een bak uit jou hand en breek en die slaai lê die hele vloer vol.
Hier is ‘n moontlike aanduiding van hoe die verskillende mense sal reageer.

Waarnemer – “Dit gebeur as ‘n mens te veel bakke wil dra.”
Helper – “Kom sit – ek sal skoonmaak.”
Leraar – “Die rede hoekom die bak geval het, is omdat jy hom nie goed genoeg op jou arm gebalanseer het nie.”
Bemoediger - “Volgende keer moet jy net vra dan help ons jou.”
Gewer - “Kom ek help jou gou dan maak ons nog ‘n bak slaai”
Bestuurder – “Gert kry jy vir ons die besem en skoppie. Frieda bring jy die mop en ‘n emmer water. Susan kom help jy my gou dan maak ons nog ‘n bak slaai.”
Ontfermer- “Moenie sleg voel nie, dit kon met enigiemand gebeur het.”

Hoe weet ek dis Heilige Gees?
1. Hy maak baie van Jesus.
2. Mense leef Heilig.
3. Hy gee vrymoedigheid om dinge te doen wat ek nie altyd sou doen nie.
4. Hy gee my passie vir die missie en kerk, ek glo en praat oor nasies en die kerk
5. Hy maak my gefokus na buite.