Lewende Woord Hoofgemeente

Staan in Genade op Genade
Sondag 20 September 9h00 - Nevil Norden
Locations & Times
Lewende Woord / Living Word - Main
72 Brummeria Rd, Brummeria, Pretoria, 0184, South Africa
Sunday 9:00 AM
Welkom by Lewende Woord Hoofgemeente
Vir enige inligting, besoek gerus ons webblad:
https://lewendewoord.co.za/20 September 09:00 Sondag Diens - Nevil Norden - Staan in Genade op Genade
Watch the sermon on Youtube:
https://www.youtube.com/watch?v=9WhINlQxOEYOpening Skrif: Joh. 1:16
1. Die godsdienstiges het Jesus gehaat want Hy het van genade en verfinis (70x7) gepraat. Hy het genade betoon aan uitgeworpenes, prostitute, tollenaars en sondaars. Hy het verwerplikes soos melaatses en sondaars genees.
- Die godsdienstiges het op sonde gefokus, terwyl Jesus liefde, deernis en teerheid geopenbaar en gedemonstreer het.
- Godsdiens is uitterlike vertoon - wat ek doen of nie doen. Christenskap is wat Jesus vir my gedoen het. Ek glo dit dan dra ek vrug van wedergeboorte.

- Hoogmoed is uiterlik, nederigheid is uit die hart.
2. Genade op Genade – Jesus (Die Woord) is vol genade en guns.
- God openbaar Homself aan Moses as Barmhartig en Genadig (Rachum v’chanun). Barmhartigheid en genade genees die gebrokene.
- Goederterenhede (Hesed in Hebreeus) “Hesed” is liefde wat nie gesentimentiliseer kan word nie.
- Dit het eienskappe van krag, standvastigheid, lojaliteit en toewyding wat kom van ‘n verbond tussen God en mens, en tussen mens en mens.
NB: Jesus kom aarde toe om God die Vader se barmhartige genade te openbaar en te demonstreer.

Dit beteken nie dat almal gered word nie; God se genade is in Jesus geopenbaar, maar ons moet Jesus aanneem om dit deelagtig te word.
NB: Dit is beskikbaar vir die hele mensdom.
NB: Dit is beskikbaar vir die hele mensdom.
3. Jesus is die deur na God se genade.
- Geloof in Jesus gee jou geregtigheid en jy het vrede by God die Vader. Geen vyandigheid, leuens, ontrouheid, booshied, oneerlikheid, als is mee gedeel aan die kruis.
- Sonde is deur offer weggeneem.
- Op die kruis deel Jesus met ons verlede, maar wat van die huidige?
- Op die kruis deel Jesus met ons verlede, maar wat van die huidige?
- “Waarin ons staan” is in die teenwoordige tyd geskryf – ‘n Eenmalige offer wat nie herhaal sal word nie!.
- Ons posisie in Christus se genade is vir altyd en altyd.
- Ons posisie in Christus se genade is vir altyd en altyd.
- Dit is ‘n permanente voordeel wat nie verwyder kan word nie, want jy het jouself nie daar geplaas nie.
NB: Na ware “wedergeboorte” staan jy vir altyd in God se genade en Sy guns! Glo dit!
NB: Na ware “wedergeboorte” staan jy vir altyd in God se genade en Sy guns! Glo dit!
- Ons oortredinge is uitgedelf om God se ontwil. Hy dink nie meer aan ons sondes nie.
NB: Mense sê: “Wees versigtig – jy doen iets en jy verloor God se genade!”. Wel, wat het jy gedoen of nie gedoen om dit in die eerste plek te verdien?.
NB: Jou verlede is uitgewus aan die kruis en jou huidige is in Jesus.

Jesus sit aan die regterhand van God die Vader as ‘n begunstigde.
4. In die Ou Testament het sekere mense God se guns geniet.
- Josef word verkoop as ‘n slaaf, maar ‘n begunstigde van God.
- Josef word verkoop as ‘n slaaf, maar ‘n begunstigde van God.
- Geen besittings, geen banrekening nie, maar ‘n God begunstigde. Potifar en sy vrou sien dit raak.
NB: Josef sê nee vir Potifar se vrou a.g.v. God se guns. Jy leef vir hoër dinge en val nie maklik vir laer dinge nie.
- Josef het ‘n vrou gehad: Asnath, maar hy het ook ‘n skoon gewete gehad.
NB: Josef sê nee vir Potifar se vrou a.g.v. God se guns. Jy leef vir hoër dinge en val nie maklik vir laer dinge nie.
- Josef het ‘n vrou gehad: Asnath, maar hy het ook ‘n skoon gewete gehad.
Jesus se bloed reinig ons gewete
- God se goedheid lei tot bekering. Na wedergeboorte kan jy jou van die verkeerde bekeer.
NB: Intimiteit kan geniet word binne die huwelik. God se guns gee jou die krag om nee te sê.
- Dit was nie die regte familie, geleerdheid of die regte konneksies wat Josef guns gegee het nie, dit was die Here! Met God se guns op jou, val alles teen jou plat.

5. Nou wat van die toekoms?
"...ons roem op die hoop (Positiewe verwagting) op die heerlikheid van God."
NB: As jy in vrees lewe vir wat jy ookal verkeerd mag doen, hoe kan jy hoop (positiewe verwagting) vir die toekoms hê?.
NB: As jy in vrees lewe vir wat jy ookal verkeerd mag doen, hoe kan jy hoop (positiewe verwagting) vir die toekoms hê?.
Afsluiting
1. Jou verlede is geregverdig deur Jesus se Kruisdood – die volle prys is betaal.
2. Jou huidige stand is in Jesus soos Hy is.
1. Jou verlede is geregverdig deur Jesus se Kruisdood – die volle prys is betaal.
2. Jou huidige stand is in Jesus soos Hy is.
3. Jou toekomstige hoop is ook in wat Jesus gedoen het, nooit in wat jy doen of nie doen nie.
Baie belangrik: 1 Joh. 4:17 “soos Hy is, is ons ook in hierdie wereld... Hy is nie siek of wat ookal nie. Bepeins dit vir ‘n deurbraak in jou omstandighede?
Baie belangrik: 1 Joh. 4:17 “soos Hy is, is ons ook in hierdie wereld... Hy is nie siek of wat ookal nie. Bepeins dit vir ‘n deurbraak in jou omstandighede?
Jesus liefde, Nevil
Offergaweskrif: Spr. 3:9 - 10

Gebedsversoeke en Getuienisse
Ons wil graag saam met jou bid en saam met jou die Here vereer:
https://lewendewoord.co.za/gebed-versoek