YouVersion Logo
Search Icon

Doxa Deo Faerie Glen

Nuwejaars Rewolusie - 7 Januarie

Marthinus Steffen vat ons vandag verder met die tema van Rewolusie.

Locations & Times

Doxa Deo Faerie Glen

c/o Atterbury & Olympus Drive, Plot 7, Faerie Glen, Pretoria, 0081, South Africa

Sunday 8:00 AM

Rewolusie

Die definisie van rewolusie:
1. a forcible overthrow of rulership, e.g. Kingdom, government or social order, in favour of a new system.
synonyms: overthrow, seizure of power, regime change;

Elke rewolusie in die geskiedenis as was die gevolg van ontevredenheid met die stand van sake - gevolglik is die koning verwyder met geweld en 'n nuwe regime is aangekondig.

2. a dramatic and wide-reaching change in conditions, attitudes, or operation.
synonyms: dramatic change, radical change, metamorphosis, transformation, conversion, innovation, breakaway;

Die rewolusie het gelei tot ‘n nuwe manier van dinge doen.
‘n dramatiese verandering.

Verlede week het Carol Anne met ons gepraat oor die twee goed wat ‘n revolusie nodig het….

1. Nuwe Koning en
2. Krag

Vandag wil ek met jou praat oor die sleutel tot ‘n revolusie….

Die vraag wat ek myself moet vra is: Gaan ek in 2018 die ‘status quo’ handhaaf of gaan ek anders leef ?

1. John Knox
Gebed

2. George Washington
Courage

3. George Carver
Innovering

4. Smith Wigglesworth
Bonatuurlike

5. Salomo
Salomo het ‘n rewolusie veroorsaak in sy tyd waarin Israel geen oorlog gesien het nie en die wêreld het na Salomo gekom vir sy inspraak…
Hy help ons met die sleutel.

1 Konings 3:5-15 ANV
Daar in Gibeon het die Here die nag in 'n droom aan Salomo verskyn en vir hom gevra: "Wat wil jy hê moet Ek vir jou gee?" (6) Toe sê Salomo: "U het groot trou aan my vader Dawid bewys. Hy was in sy lewe getrou en gehoorsaam en opreg teenoor U. U het hierdie groot trou aan hom bewys en vir hom 'n seun gegee wat vandag op sy troon sit. (7) Here my God, U het my koning gemaak in my vader Dawid se plek, maar ek is nog jonk en onervare (8) en ek moet regeer oor die volk wat deur U uitgekies is, 'n groot volk, te veel om te tel. (9) Gee my die gehoorsaamheid aan U dat ek u volk reg sal regeer en in alles insig sal hê, want wie kan uit homself hierdie groot volk van U regeer!" (10) Die Here het dit goedgevind dat Salomo dít gevra het. (11) Hy het vir hom gesê: "Omdat dít jou versoek is en jy nie vir jou 'n lang lewe, of rykdom, of die dood van jou vyande gevra het nie, maar insig in wat reg is, (12) sal Ek aan jou versoek voldoen. Ek gee aan jou wysheid en insig soos niemand vóór jou gehad het of ná jou sal hê nie. (13) Ook wat jy nie gevra het nie, gee Ek aan jou: rykdom en aansien, sodat daar onder die konings niemand soos jy sal wees solank jy leef nie. (14) As jy jou in jou optrede hou aan my voorskrifte en gebooie soos jou vader Dawid gedoen het, sal Ek jou ook nog 'n lang lewe gee." (15) Toe Salomo wakker word, het hy besef dat die Here in 'n droom aan hom verskyn het. Hy is toe terug na Jerusalem toe, en daar het hy voor die verbondsark van die Here gaan staan en brandoffers en maaltydoffers gebring. Hy het ook 'n feesmaal vir al sy amptenare gegee.

1 Kings 3:9 MSG
"Here's what I want: Give me a God-listening heart so I can lead your people well, discerning the difference between good and evil. For who on their own is capable of leading your glorious people?"

· In die oorspronklike taal is die woord “shama” wat beteken ‘n hoorbare hart…om te kan hoor….

· Salomo gaan terug na die oorspronklike plan met die mens – Adam en Eva (Gen 1-3) het met God gewandel en vanuit dit uit geregeer in hul omgewing

Die sleutel ?
“a God-listening Heart”