The Bible App is completely free, with no advertising and no in-app purchases. Get the app
Lewende Woord Durbanville
Jou ontwerp bepaal jou doel (2)
Sondagoggenddiens
Locations & Times
Lewende Woord Paarl
154 Main St, Hoog-En-Droog, Paarl, 7646, South Africa
Monday 7:00 PM
Tiendes en Offergawes
Eer God eerste
Spreuke 3: 9,10 "9 Vereer die HERE uit jou goed en uit die eerstelinge van al jou inkomste; 10 dan sal jou skure vol word van oorvloed en jou parskuipe oorloop van mos."
1 Samuel 2:30 "30 Daarom spreek die HERE, die God van Israel: Ek het wel duidelik gesê: Jou huis en die huis van jou vader sal voor my aangesig wandel tot in ewigheid. Maar nou spreek die HERE: Dit is ver van My; want die wat My eer, sal Ek eer; maar die wat My verag, sal veragtelik wees."
Lewende Woord Durbanville
Nedbank
Rekeningnommer: 1035749521
Takkode: 169745
- SnapScan-fasiliteite is beskikbaar by die inligtingstoonbank
- Geen Paypal-donasies asseblief

Toe God die mens gemaak het, het Hy ‘n omgewing geskep vir die mens om seker te maak dat die mens kan lewe tot sy volle potensiaal soos wat God hom geskape het.
Toe God die man en die vrou gemaak het het Hy hulle op ‘n spesifieke wyse geskape sodat hulle mekaar kan aanvul en in hulle volle potensiaal kan leef as man en vrou.
Johannes 10:10 "Die dief kom net om te steel en te slag en te verwoes. Ek het gekom, dat hulle lewe en oorvloed kan hê".
Jy is ontwerp vir ‘n doel. Wanneer jy nie in jou volle potensiaal beweeg nie word jy misbruik.

Volle potensiaal beteken:
1. Jy ken God en jy weet wie jy is in Christus.
2. Jy sit saam met Christus aan die regterhand van God
3. Efésiërs 3:17- 20 "17 sodat Christus deur die geloof in julle harte kan woon, julle wat in die liefde gewortel en gegrond is, 18 en julle in staat kan wees om saam met al die heiliges ten volle te begryp wat die breedte en lengte en diepte en hoogte is, 19 en die liefde van Christus te ken wat die kennis oortref, sodat julle vervul kan word tot al die volheid van God. 20 En aan Hom wat mag het om te doen ver bo alles wat ons bid of dink, volgens die krag wat in ons werk."
4. Ons leef met dieselfde vrede as wat Jesus gehad het.
Johannes 14: 27 "27 Vrede laat Ek vir julle na, my vrede gee Ek aan julle; nie soos die wêreld gee, gee Ek aan julle nie. Laat julle hart nie ontsteld word en bang wees nie."
5. Ons geluk/vreugde is volledig.
Johannes 15:11 "11 Dit het Ek vir julle gesê, dat my blydskap in julle kan bly en julle blydskap volkome kan word."

Verhoudings
Een area waar die vyand baie sterk aanvalle loods is dit verhoudings.
Verhouding is die kanaal wat God gebruik om Sy krag vry te stel.
Daar is soveel voorbeelde in die Bybel waar dit baie duidelik is dat verhouding vir God baie belangrik is.

Goddelike orde
In vandag se tyd vat talle vrouens die posisies van mans en andersom.
Dit trek almal weg van God se oorspronklike plan en dit verhoed hulle om hulle volle potensiaal in Christus te bereik.
Goddelike orde is die manier waarop die Skepper voorgeskryf het hoe dinge gedoen moet word.
Baie van ons hardloop die wedloop maar geniet nooit die beloning nie want ons hardloop nie in die posisie wat vir ons uitgesit is nie.
Voorbeelde uit die Bybel van mense wat uit hulle oorspronklike posisie uit beweeg het:
1. Barak and Deborah - Rigters 4, 5
2. Koningin Vashti – Ester 1:12
3. Kain – Gen 4
4. Eli - 1 Sam 2:29-31
Wanneer ons na mense in die gees kyk, sal ons sien dat Mans in die moderne tyd soos vrouens lyk en andersom.
Deuteronomium 22:5 "5 'n VROU mag geen mansklere dra nie, en ’n man mag geen vrouensklere aantrek nie; want almal wat dit doen, is vir die HERE jou God ’n gruwel."

Salwing van die man en vrou
God het die man en die vrou in so manier gemaak dat wanneer die twee saamgevoeg word in hulle salwings/vermoë, die Here sy super sterk krag vrystel.
Man en vrou het verskillende salwings/vermoë ontvang.
Vrou:
1. Draer van die saad, broei en om te vermenigvuldig.
2. Vermoë om te bewaar, langs die man te loop as hulp, om pyn te verdra en om geboorte te gee.
Man:
1. Aan die man was gegee outoriteit en fisiese krag om te beskerm.
2. Bestuursvermoë (organisering) en om te voorsien.
Duidelike voorbeelde:
1. Simson:
Rigters 13 verwys na Manoag se vrou.
Die engel van die Here het aan haar verskyn, vir haar gese dat sy ‘n kind gaan kry en vir haar instruksies gegee.
Met tweede verskynsel roep sy haar man.
Rigters 13:12-13 "12 Daarop vra Manóag: As u woorde nou uitkom, wat moet die leefwyse en die werk van die seun wees? 13 Toe sê die Engel van die HERE aan Manóag: Vir alles wat Ek aan die vrou gesê het, moet sy haar in ag neem." (Watch over her, protect her, take care of her.)
2. Jesus:
Die engel van die Here verskyn aan Maria in die area van haar salwing.
Lukas 1:30-31 "30 En die engel sê vir haar: Moenie vrees nie, Maria, want jy het genade by God gevind. 31 En kyk, jy sal swanger word en ’n Seun baar, en jy moet Hom Jesus noem."
Vir Josef gee die engel bevestiging en gee hom verdere instruksies vir ma en kind se sorg.
Matthéüs1:19-24 "19 En Josef, haar man, omdat hy regverdig was en onwillig om haar openbaar te maak, het hom voorgeneem om in die geheim van haar te skei. 20 Maar terwyl hy dit in die gedagte gehad het, verskyn daar ’n engel van die Here in ’n droom aan hom en sê: Josef, seun van Dawid, wees nie bevrees om Maria, jou vrou, by jou te neem nie, want wat in haar verwek is, is uit die Heilige Gees; 21 en sy sal ’n seun baar, en jy moet Hom Jesus noem, want dit is Hy wat sy volk van hulle sondes sal verlos. 22 En dit het alles gebeur, sodat die woord vervul sou word wat die Here deur die profeet gespreek het: 23 Kyk, die maagd sal swanger word en ’n seun baar, en hulle sal Hom Emmánuel noem, dit is, as dit vertaal word: God met ons. 24 En toe Josef uit die slaap wakker word, het hy gedoen soos die engel van die Here hom beveel het en sy vrou by hom geneem."

Hoe sluip Feminisme in?
Die vyand weet wat ons potensiaal is. Een manier waarop hy dit wil stop is deur die Feministiese beweging.
Daar is 2 strome van feminisme:
1. Om die vrou te beskerm
2. Om die vrou gelyk te maak aan die man
Vrou = man?
Vrouens het begin om salwing, posisie en outoriteit van die man te verlang/begeer.
So die swart het grys geword en die wit het grys geword – meng van kleure (meng van salwing).
Ons sien die slegte vrug daarvan in:
1. Enkel ouers.
2. Ma’s wat die verantwoordelikheid vir alles moet vat in die huis.
3. Mense wat nie huweliksmaats kry nie.
4. Mense wat verward is oor hulle seksualiteit.
5. Homoseksualiteit.

Hoe kan die vloek van feminisme op jou kom?
Oneer teenoor pa. Wanneer ons nie manlike outoriteit eer nie maak ons deure oop vir vloeke.
Hoe oneer ek?
Wanneer ek sê:
1. Ek kan beter doen as ‘n man.
2. Ek het nie ‘n man nodig in my lewe nie.
3. Mans is swakkelinge en vrouens is sterker as mans.
Hoe breek ek dit oor my lewe?
1. Bely.
2. Breek die vloek van feminisme oor my lewe.
3. Trek die kleed aan wat God vir jou gegee het.

Gebedsversoeke
Indien u enige gebedsversoeke het, stuur gerus 'n e-pos na gebed@lwdurbanville.org.za. Ons bid met liefde saam met jou.
Alle gebedsversoeke word vertroulik hanteer.