Lig en Lewe Sentrum

Overcome Bullies in Your Life
Soms is die lewe nie "fair" nie en sukkel ons om terug te veg. "Overcome Bullies in your Life" gaan jou leer om in alle dele van die lewe koelkop te wees en in oorwinning te leef. Leidraad...... Jesus is by ons!
Locations & Times
Lig en Lewe Sentrum Paarl
22 Rose, Hoog-En-Droog, Paarl, 7646, South Africa
Sunday 9:30 AM

Overcome Bullies in Your Life
Niemand hou van boelies nie. En almal was op een of ander tyd in hul lewe geboelie. Soms fisies, en soms met woorde. Miskien was jy die boelie en is jy spyt vandag. Dit is sekerlik een van die ergste dinge wat deesdae sy kop uit steek, veral onder kinders.
Maar hoe hanteer ek ‘n boelie? Hoe kan ek weg kom van sy aanvalle. Ek is nie sterk geneg om te baklei nie. Ek is nie groot genoeg nie, mooi genoeg of slim genoeg nie. Daar sal altyd boelies wees, so kom ons leer liewers hoe om hulle te hanteer en in die einde wenners te wees.
Ek wil graag vir julle ‘n video wys wat ek dink dit baie mooi opsom en ek hoop dat julle die inligting sal kan deel met ander mense.

Stop Bullies Video
Hierdie is 'n video wat hulle in skole wys om kinders te help om Boelies te hanteer. Ek wil graag ook die geestelike hier in wys.
https://www.dropbox.com/s/46uf41k40isok8a/Stop%20Bullies.mp4?dl=0Daar is een groot boelie in ons lewe en ons ken hom as die duiwel. Hy is verseker een van die grootste boelies van alle tye en hy inspireer so baie mense om dieselfde te doen. Daarom wanneer ons na mense kyk en hulle aksies vertolk die van die duiwel, dan sê die Woord van God vir ons, “Ons geveg is nie teen vlees en bloed nie, maar teen die vyand...”
Die vyand sal alles in sy vermoë doen om ons te kry om te twyfel in God, maar ook in onsself.
In ons gelese skrif leer ons dat niks ons kan skei van God se liefde nie. God bly lief vir ons en ons maak die keuse of Sy liefde ‘n verskil gaan maak of nie. Wanneer jy gaan reageer soos God wil hê dan kan jy die vyand kragteloos maak in jou lewe.
Hoeveel keer het ons nie al ervaar in ons lewe dat ons word “getrigger” deur gevoelens om lelik op te tree, dan raak die situasie net erger.
Die bybel sê in Spreuke dat ‘n sagte antwoord keer die grimmigheid af. Net soos in ons video wat ons gekyk het. Hoe jy reageer in jou storm, gaan jou storm se lengte bepaal.
Kyk na die dissipels wat in die boot was en toe die storms kom het hulle uit hul eie krag probeer om die bood te red. Maar toe hulle opgee, en hulle na Jesus draai kon Jesus die storms stil maak en kon hulle by hulle bestemming uit kom.
Hoeveel keer gaan ons uit ons eie vermoë die storms probeer stil maak. Hoeveel keer probeer ons uit ons eie vermoë die vyand oorwin wanneer hy ons boelie. Stap na Jesus toe, ons Prins van VREDE.
Vrede: dit bring my by een van my laaste punte. Die werk of doel van enige boelie is om ons uit te lok na iets waar ons buite onsself is. WOEDE, SELFBEJAMMERING, BITTERHEID en die lys gaan nog aan. Hierdie goed is saad wat ons saai deur dit wat ons doen, dink of sê. Hulle krag lê daarin dat ons vergeet wie ons is en begin optree soos die boelie. Ons sien soms dat die persoon wat geboelie word draai teenoor iemand swakker as hy en weer ‘n boelie word. En so hou die ketting reaksie aan van seermaak.
Slot:

Hoe encourage jy mense. Ons moenie wees soos die wêreld nie. Ons moet juis opstaan teen die duisternis. WEES LIG!!!
"You don’t have to be Charles Spurgeon to preach the devil out of your life." You are able through the Word of God to speak life into any situasion