YouVersion Logo
Search Icon

Eminence Gemeente

Een Geleentheid - Winskoop

Een Geleentheid - Winskoop

Dankbaarheid is 'n besluit voordat dit 'n leefstyl word. Wanneer ons besluit om dankbare mense te wees, is dit makliker om God te bedank vir die dinge wat ons oor die hoof sien.

Locations & Times

Eminence Gemeente

Eg Jansen St, Secunda, 2302, South Africa

Sunday 9:00 AM

hey
Vervulling word nie in meer aanstellings of groter rekeningbalanse gevind nie, maar in dankbaarheid.

Wanneer ons God se goedheid in die mense sien, hindernisse en geleenthede rondom ons, ontdek ons wat dit beteken om dankie te wees.

Dankbaarheid is 'n besluit voordat dit 'n leefstyl word. Wanneer ons besluit om dankbare mense te wees, is dit makliker om God te bedank vir die dinge wat ons oor die hoof sien.

1. Maar dankbaarheid is eers 'n keuse voordat dit 'n leefstyl, "attitude" of gewoonte word.

2. Dankbaarheid is eers 'n aksie voordat dit 'n gesindheid is!

Die Keuse om dankbaar te wees moet eers beoefen word voordat jy die gesindheid het om dit te kan uitleef.

Vers 15:
Hiatha = Healed and repaired
iathē - he/she was healed - 2390 Strong Concordance (5x in die nuwe testament)
I heal, generally of the physical

Vers 17:
Katharizo = Cleanse and remove impurities
ekatharisthēsan - were cleansed - 2511 Strong Concordance (31x in die nuwe testament)
I cleanse, make clean, literally

Vers 19:
Sozo = Fully Saved and Rescued
sesōken - has cured - 4982 Strong Concordance (108x in die nuwe testament)
I save, heal, preserve, rescue.

Wat was die verskil:- Dankbaarheid!

Remember To Give Thanks!

Remember To Give Thanks!