Bet-el Lofprysings kerk

Die bekke van Leeus
Kontak ons gerus 011 869 3015 kantoor@betel.co.za www.betel.co.za
Locations & Times
66 Michelle ave randhart
66 Michelle Ave, Randhart, Alberton, 1449, South Africa
Sunday 8:00 AM
2 Voorbeelde van Leeutemmers
Daniël 6: Daniël in die Leeukuil.
Die Vyand wil jou besig hou met n geveg vir oorlewing .. Maar God wil die Bekke toestop van die Leeus. Jy is bestem vir oorwinning nie oorlewing nie.
Rigters 14: Simson.
Die vyand wil jou van rigting af druk...

Eienskappe van n Leeu:
1. Hy kan oorleef in die Woestyn.
2. Werk saam in troppe.
3. Jag meetsal in die aand.
4. Die brul van n Leeu kan tot 5km vêr gehoor word.
1. Hy kan oorleef in die Woestyn.
2. Werk saam in troppe.
3. Jag meetsal in die aand.
4. Die brul van n Leeu kan tot 5km vêr gehoor word.

Vir meer Inlitgting oor ons gemeente
Besoek gerus YouTube blad en sien wie en wat ons is!
https://www.youtube.com/watch?v=dhfuKqi7pi0&t=2s