Deo Credo
Vernuwing van jou krag. (Jesaja 57:10)
Sondagaand 29 Oktober 2017
Locations & Times
Deo Credo
20 President Steyn St, Vanderbijlpark S. E. 1, Vanderbijlpark, 1911, South Africa
Sunday 5:00 PM
Jesaja 40:27-31
Daarom ook dat Jesus voor Sy Hemelvaart die Dissipels terugstuur na Jerusalem om – Handelinge 1:8 maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en tot aan die uiterste van die aarde.
“Jy het moeg geword deur jou groot reis…”
Die Gelowige se “reisplan” – Psalm 121
Lukas 9:62 En Jesus antwoord hom: Niemand wat sy hand aan die ploeg slaan en agtertoe kyk, is geskik vir die koninkryk van God nie.
“It’s a Marathon, not a sprint!”
“…tog het jy nie gesê: Dit is tevergeefs nie!”
Prediker 1
Psalm 127:1 ‘n Bedevaartslied. Van Salomo. As die HERE die huis nie bou nie, tevergeefs werk die wat daaraan bou; as die HERE die stad nie bewaar nie, tevergeefs waak die wagter.
“Vernuwing van jou krag het jy gevind:…”
Daar moet afsondering wees, selfs Jesus het -
Lukas 22:41 En Hy het Hom van hulle afgesonder omtrent so ver as ‘n mens met ‘n klip kan gooi, en neergekniel en gebid...
“Maar vir wie was jy bedug en bevrees?”
Vir wie het jy ontsag?
Wie vrees jy?
Waar word krag gevind?