YouVersion Logo
Search Icon

Fokus Deo ...is lewe

Neem beheer oor emosionele seer

Neem beheer oor emosionele seer

Preek nota's

Locations & Times

Fokusdeo ...is lewe

cnr Kerk and Tamsen Str, Modimolle, 0510, South Africa

Saturday 7:00 PM

Neembeheer van jou emosionele pyn

Ps 147:3 Hy genees die gebrokenes van hart en verbind hulle wonde.

Wat is seer

Ander verstaan dit nie Hulle ken pyn maar verstaan nie jou pyn nie.
Ander beleef nie jou pyn nie
Verskillende reaksie

Soos wanneer jy jou vinner met 'n hammer raakslaan.
Baie keer is daar 'n spyker wat in ons hart in geslaan is.

Ons moet onthou!

Ons het 'n vyand, die satan, wat 'n strategie teen ons het. Sy planne is om ons seer te maak

Hoe neem ek BEHEER van my emosionele pyn?
Ek moet begin nee sê en goed nie toelaat in my lewe nie. Ek moet iets doen. Doen wat die Bybel ons leer.

PAULUS SE EMOSIONELE PYN

2 Kor 2:4 Met groot bekommernis en beklemming van hart, en onder baie trane, het ek aan julle geskrywe
Teleurstelling in mense
Valse beskuldigings
Hartseer
Verlies
Fisiese pyn

Paulus leer ons hoe om emosionele pyn te hanteer.

WATTER EMOSIONELE PYN BELEEF JY?

Mense
Kinders
Verlies
Verwyte
Pa en ma
…………

ONSIGBARE / VERBORGE WONDE

DRA MASKERS


JEHOVAH RAPHA Sê VANDAG:

EK IS NOGSTEEDS
DIE GOD WAT
GENEES

SEER MAAK SEER

1.MENSE MAAK SEER
2.SEER WORD SEERDER
3.MENSLIKE REAKSIE
Onttrek
Selfbejammer
Maak terug seer
Moet gelyk kom
Oog vir `n oog

JOU KEUSES

VERTROETEL: “ARME EK”
OORDINK : OOR EN OOR
VEROORDEEL:
EK HAAT…

JOU KEUSES

VERWERK / NEEM BEHEER VAN JOU SEER

HOE HANTEER PAULUS SY EMOSIONELE PYN ?

Rom 8:26 Die Gees staan ons ook in ons swakheid by.
28 Ons weet dat God alles ten goede laat meewerk vir dié wat Hom liefhet
35 Wie kan ons van die liefde van Christus skei? Lyding of benoudheid of vervolging, honger of naaktheid, gevaar of swaard

NEEM BEHEER VAN JOU SEER – HOE?

1.OPENBAAR JOU SEER
2.BEVRY HULLE WAT JOU SEERGEMAAK HET
3.DINK NUUT
4.FOKUS OP DIE TOEKOMS
5.HELP ANDER VERWONDES
LAAT DIE HEILIGE GEES JOU HELP

A. OPENBAAR JOU SEER

Ps 32:3 When I kept it all inside, my bones turned to powder, my words became daylong groans

PRAAT OOR JOU SEER

1.JY KAN NIE AAN `N SEER VASKLOU EN NOG GELUKKIG LEWE NIE
2.EMOSIONELE ENERGIE WORD GEMORS
3.JY VERGIFTIG JOUSELF

Wat moet ek doen?

1.JOUSELF

2.VERTROUELING

3.GOD

B. BEVRY HULLE WAT JOU SEERGEMAAK HET

As jy mense nie vergewe nie, dan bly hulle in die tronk van jou HART. Wanneer jy vergewe kom hulle uit jou "hartstronk" uit. Maak mense los.

HOE MOET EK JULLE HANTEER?

1.MOENIE VERBITTERD WORD NIE

2.MOENIE WRAAK NEEM NIE

3.VERGEWE OF DIT GEVRA WORD ALDAN NIE

4.DOEN GOED

1.VERBITTERING VERGIFTIG

Heb 12:15 Sorg dat daar nie verbittering soos ‘n wortel uitspruit, moeilikheid veroorsaak en baie besmet nie

2.MOENIE WRAAK NEEM NIE

Rom 12:19 Moenie self wraak neem nie, geliefdes, maar laat dit oor aan die oordeel van God. Daar staan immers geskrywe: "Dit is my reg om te straf; Ék sal vergeld," sê die Here.

3.VERGEWE OF DIT GEVRA WORD ALDAN NIE

Ef 4:32 (LB) Julle moet mekaar vergewe
NET SOOS God julle in Christus vergewe het

4.DOEN GOED AAN ANDER

Luk 6:27 Maar vir julle wat na My luister, sê Ek: Julle moet julle vyande liefhê; doen goed aan die mense deur wie julle gehaat word

WAT DOEN PAULUS MET SEERMAAK-MENSE

1.VERGEWE

2.BID

3.SEËN

4.DOEN GOED

C. DINK NUUT

1.OOR JOUSELF
2.DIE LEWE / MENSE
3.GOD
2 Kor 5:17 Daarom, as iemand in Christus is, is hy ‘n nuwe skepsel; die ou dinge het verby gegaan, kyk, dit het alles nuut geword.

D. FOKUS OP DIE TOEKOMS

Fil 4:19 En my God sal in elke behoefte van julle ( my) ryklik voorsien volgens sy wonderbaarlike rykdom in Christus Jesus.

E. HELP ANDER VERWONDES

2 Kor 1:4 In elke moeilikheid bemoedig Hy ons. Daarom kan ons ook ander bemoedig wat in aller lei moeilikhede verkeer. Ons kan hulle bemoedig met dieselfde bemoediging waarmee God ons bemoedig

VAT BEHEER VAN JOU SEER

1.OPENBAAR JOU SEER
2.BEVRY HULLE WAT JOU SEERGEMAAK HET
3.DINK NUUT
4.FOKUS OP DIE TOEKOMS
5.HELP ANDER VERWONDES

LAAT DIE HEILIGE GEES JOU HELP

Jy is bestem om vry te wees van seer.

NEEM VANDAG BEHEER OOR DIE EMOSIONELE SEER IN JOU LEWE.

LAAT TOE DAT DIE HEILIGE GEES JOU KAN HELP

JY KAN VRY WEES








hey