Every Nation Paarl

DIE NASIES BEHOORT AAN GOD 2 (Christo Pretorius)
Locations & Times
Laerskool Noord-Eind
545 Main Rd, Northern Paarl, Paarl, 7646, South Africa
Sunday 9:00 AM

Please invite your high school kids and friends!

Join us as we learn how to honour God with our finances! Click here to register: bit.ly/GodsMoney2017
A. GLO GOD SE BELOFTES –
Matt 24:14 “Hierdie Goeie Nuus van God se koningsheerskappy sal eers in die hele wêreld, aan al die nasies, verkondig word voordat die einde kom.”
· Die nasies behoort aan God. Die plan was nog altyd om Hemel hier op aarde te kom vestig.
Mat 16:18 “Ek verklaar nou vir jou: ‘Jy is Petrus. Op hierdie rots sal Ek my kerk oprig, en al die magte van die doderyk sal dit nie oorwin nie.
Mat 28:20 En weet vir seker: Ek is vir altyd by julle, tot aan die einde van die wêreldgeskiedenis.”
‘n Paar Statestieke:
· Wereld populasie = 7.6 Biljoen mense
· Onbereikte mense = 3.14 Biljoen mense
· 41 % van die wereld het nog nie van Jesus gehoor nie.
· 41% van die Wêreld se populasie het nog nie gehoor van Christus nie en net 5% van evangeliese Christene werk onder hierdie groepe.
· 1 Missie-werker per 300 000 onbereikte individue
· Totale mensegroepe in die wereld = 16 595
· Onbereikte mensegroepe = 6.864 (41,4%)
· In Turkye is daar sowat 120 000 Christene in die hele land.
· India – 2.3 % Evangeliese Christene
· Iran – 0.3% Christene
· Pakistan – 0.8%
· China - 7.3%
· Rusland – 0.7%
· RSA – 19.3%
Some wish to live within the sound of a chapel bell, I wish to run a rescue mission within a yard from hell. – CT Studd
Would God make hell so real to us that we cannot rest, but would heaven be so real to us that we must have men there. – Hudson Taylor
Not called! Did you say? “Not heard the call” I think you should say.
Put your ear down on the Bible & hear Him say: “Go & pull sinners out of the life of sin”. Go stand by the gates of hell & hear the damned entreat you to go to their father’s house and tell their brothers and susters not to come there. Then look Christ in the face, whose mercy you have professed to obey & tell Him whether you will join your heart, soul, body and circumstances in the march to publish His mercy to the world. – William Booth
This gospel of the kingdom shall be preached in the whole world as a testimony to all the nations, and then the end will come. – Jesus Christ

B. GLO IN DIE KRAG VAN DIE EVANGELIE –
Hand 1:8 Maar wanneer die Heilige Gees oor julle kom, sal julle krag ontvang en oral mense eerstehands van My vertel – in Jerusalem, oor die hele Judea, in Samaria, en tot in die uithoeke van die aarde.”
‘n Paar statestieke:
· 7 380 Mense kom tot bekering per dag.
· 2.7 miljoen mense kom tot bekering elke jaar.
· 28,000 in China; 20,000 in Africa nuwe bekeerling per maand.
· 3,500 churches per week word geplant wêreld wyd.
· Miljoen bekeerde Hindus, Boeddhiste en Moslems het besluit om in hulle lande te bly.
· In 2015 alleen het daar 10.2 miljoen Muslim tot bekering gekom.
· Afrika in die 1900 was 3% gered. Vandag word gereken dat daar selfs dele in Afrika is wat 45% Christene is
· Korea in 1900 was daar geen Christene nie, vandag is 29% gered.
· India in 1989 was daar 8.3 Miljoen Christene vandag is daar meer as 24 miljoen Christene.
· Latyns Amerika in 1900 was daar 50 000 Christene, vandag meer as 100 Miljoen.
· China 1950 was daar 1 Miljoen Christen vandag is daar meer as 80 miljoen Christene.
· Dit het alles begin by die Cambridge seven wat hulle families en huise gelos het om die evangelie te gaan verkondig in China.

C. NEEM DEEL IN GOD SE PLAN –
Open 5:9 Toe sing hulle ’n nuwe lied met dié woord: “U is waardig genoeg om die boekrol te neem en sy seëls te breek omdat U beslag is en met u bloedmense vir God vrygekoop het, uit elke geslag en taalgroep,volk en nasie.
Markus 16:15 Toe het Hy hulle beveel: “Gaan die hele wêreld in en verkondig die Goeie Nuus aan almal, oral.
God wil al Sy seuns en dogters die wêreld in stuur om die goeie nuts te gaan verkondig.

JY IS GOD SE ANTWOORD VIR 'N VERLORE WÊRELD:
1. JY KAN GAAN -
Rom 10:14-15. 14 Maar hoe sal hulle Hom aanroep as hulle nie in Hom glo nie? En hoe sal hulle in Hom glo as hulle nog nooit van Hom gehoor het nie? En hoe sal hulle van Hom hoor sonder dat daar iemand is wat die boodskap bring? 15 En hoe sal hulle die boodskap bring as hulle nie gestuur word nie? Daarom sê die Skrif: “Hoe lieflik klink die voetstappe van hulle wat die Goeie Boodskap bring!”
· Raak betrokke in ‘n kleingroep.
· Volgende jaar het ons weer 5 uitreik geleenthede na Namibia, Mosambiek, Botswana, Kenya en moontlik Amsterdam.
2. JY KAN BID –
Markus 11:17 Hy onderrig hulle toe: “Staan daar nie in die Skrif geskryf nie: ‘My tempel sal ’n huis van gebed wees vir al die nasies’? “Maar julle het daarvan ’n rowersnes gemaak!”
· Elke eerste Donderdagaand van die maand van 7-8 bid ons saam vir die nasies.
3. JY KAN FINANSIEEL BYDRA -
Gen 12:2-32 Ek sal jou die voorvader maak van ’n groot nasie. Ek sal jou seën sodat jy geëerd sal wees, en vir ander tot ’n seën sal wees. 3 Ek sal dié seën wat jou seën en dié wat jou vervloek, sal Ek vervloek. In jou sal al die mense op die aarde geseën word.”
2 Kor 9:11 In elke opsig sal julle ryk gemaak word om ook by elke geleentheid vrygewig te kan wees. Deur ons toedoen bring julle vrygewigheid mee dat God gedank word.
· Teken op om ‘n REACH 2819 vennoot te raak.