Betel Lofprysings Kerk

Gebed Reeks - Gebed van Ooreenkom (5)
Gebed van Ooreenkoms
Locations & Times
Betel Lofprysings Kerk
66 Michelle Ave, Randhart, Johannesburg, 1501, South Africa
Sunday 5:00 PM
Tipes Gebede (o.a.)
1.Gebed van Geloof
2.Gebede van Aanbidding en Lofprysing
3.Verenigde Gebed
4.Gebed van Toewyding
5.Gebed van Ooreenkoms
6.Intersessie
7.Gebed van Oorlog
8.Tale Gebed
9.Profetiese Gebed
1.Gebed van Geloof
2.Gebede van Aanbidding en Lofprysing
3.Verenigde Gebed
4.Gebed van Toewyding
5.Gebed van Ooreenkoms
6.Intersessie
7.Gebed van Oorlog
8.Tale Gebed
9.Profetiese Gebed
Mense is geneig om te sê “Dit is nie wat Jesus bedoel het nie”
Nou wat het Hy bedoel?
Hoekom sê Hy dan nie wat Hy bedoel het nie.
Wat Jesus gesê het, het Hy bedoel!
Nou wat het Hy bedoel?
Hoekom sê Hy dan nie wat Hy bedoel het nie.
Wat Jesus gesê het, het Hy bedoel!
Die Reëls vir hierdie skrif en gebed om te werk:
Daar moet 2 wees wat saamstem
Hulle moet op die aarde wees
Dan moet ons net in lyn met God se woord in geloof oor die saak saamstem, en dit sal hulle ten deel val
Daar moet 2 wees wat saamstem
Hulle moet op die aarde wees
Dan moet ons net in lyn met God se woord in geloof oor die saak saamstem, en dit sal hulle ten deel val
Sterkste Proklamasie
“Sal dit hulle ten deel val”
“I Shall” & “I Will”
“Sal dit hulle ten deel val”
“I Shall” & “I Will”
John 14:13-14 (Translatedout of OriginalGreek – Accordingto
PC Nelson – GreekScholar)
“If You shall ask anything in My Name, and I don’t have it, then I will make it for you.”
PC Nelson – GreekScholar)
“If You shall ask anything in My Name, and I don’t have it, then I will make it for you.”
Bind en Ontbind - Oopsluit en Toesluit
Hemel sal ons ondersteun in waaroor ons in ooreenkoms bid op die aarde, solank as wat ons in lyn met God se Woord bid.
Ons het die Outoriteit om te Bind en Ontbind
(Onthou Genesis 1 & Mattheus 28)
As satan ʼn area van jou lewe bind, het Jy Outoriteit om dit te ontbind
As jy nie weet hoe om jou outoriteit te gebruik nie, kry iemand om saam met jou te stem in lyn met God se Woord

Resultate kom wanneer ons optree in lyn met God se Beloftes
Kennis alleen van die Woord gaan nie werk nie
Om saam te stem en ʼn verklaring te maak in Geloof in lyn met God se Woord – aktiveer God om op tree volgens Sy Belofte
Kennis alleen van die Woord gaan nie werk nie
Om saam te stem en ʼn verklaring te maak in Geloof in lyn met God se Woord – aktiveer God om op tree volgens Sy Belofte
Ons kan 10 maal meer verrig in gebed wanneer ons saam stem en in lyn met God se Wil bid
Saam Staan in die Huwelik
Geloof Stories
Kenneth Hagin
Smith Wigglesworth
Dr. George Truett
Kenneth Hagin
Smith Wigglesworth
Dr. George Truett
God se Woord
As Gelowiges moet ons Glo wat die Woord sê
Dan moet ons optree volgens wat ons Glo
Glo en Doen gaan Hand aan Hand
As Gelowiges moet ons Glo wat die Woord sê
Dan moet ons optree volgens wat ons Glo
Glo en Doen gaan Hand aan Hand
As dit in die Woord staan, is dit die Waarheid.
Ons is gered en geroep om in Sy Waarheid te Funksioneer in Geloof
Matthéüs 18:19 is Sy Waarheid vir diegene wat dit toepas in geloof
Ons is gered en geroep om in Sy Waarheid te Funksioneer in Geloof
Matthéüs 18:19 is Sy Waarheid vir diegene wat dit toepas in geloof
Daar is so baie krag in Gebed, indien ons die reels verstaan en toepas.
The Prayer of the Righteous Avails MUCH!
The Prayer of the Righteous Avails MUCH!