YouVersion Logo
Search Icon

Fokus Deo Gemeente

Neem beheer oor skuldgevoelens 1

Preek nota's

Locations & Times

Fokusdeo ...is lewe

cnr Kerk and Tamsen Str, Modimolle, 0510, South Africa

Sunday 7:00 AM

NEEM BEHEER OOR SKULDGEVOELENS!

Waarom is skuldgevoelens deel van die mens.
Omdat die satan die pa van skuldgevoelens is.

1. Dit bring skeiding Jes 59:2
2. Satan skep en geniet dit
3. Geen sondeval Geen skuldgevoelens
4. Ek voel skuldig omdat ek....
5. Vergifnis is die antwoord!

BEGRYP WAAROM GOD VERGEWE ?
SY SKEPPINGSDOEL MOET WERK!
Gen 1:26 Toe het God gesê:
"Kom Ons maak die mens as ons
•verteenwoordiger,
•NA ONS BEELD,
•so dat hy kan heers

DIE VERKEERDE PAS NIE BY JOU NIE

JY IS TEMPEL VAN DIE HEILIGE GEES
1 Joh 3:1 Kyk watter groot liefde die Vader aan ons bewys het: Hy noem ons kinders van God, en ons is dit ook

God geniet dit om te vergewe!

1. GOD VERGEWE ONMIDDELLIK
Neh 9:17 U is ‘n God van vergewing, genadig en barmhartig,
lankmoedig en groot van goedertierenheid
• but thou art a God ready to pardon

Jes 55:7 He is merciful and quick to forgive

HOE VERGEWE ONS ?

•JY MOET EERS SWAARKRY
• EK SAL DAAROOR DINK
• HOEVEEL KEER MOET EK ?
• WANNEER GAAN JY LEER
• GENOEG IS GENOEG

ONS GENIET DIT NIE OM TE VERGEWE NIE

HOE LANK NEEM DIT GOD OM TE VERGEWE?
Dertig sekondes

HOE?

# NEEM BEHEER DEUR SY VERGIFNIS TE AANVAAR

2. GOD VERGEWE ALGEHEEL

Kol 2:14 Hy het die skuldbewys met sy eise teen ons tot niet gemaak. Deur dit aan die kruis te spyker, het Hy dit vir goed weggeneem
•Hy het `n streep getrek deur die rekening van ons skuld. God het hierdie rekening tot niet gemaak toe Hy dit teen die kruis vasgespyker het (LB)

GOD HOU NIE BOEK VAN DIE KWAAD NIE
1 Kor 13:5 Dit handel nie onwelvoeglik nie, soek nie sy eie belang nie, is
nie liggeraak nie, hou nie boek van die kwaad nie.
Jer 31:34 Ek sal hulle oortredings vergewe en nie meer aan hulle sondes
dink nie.

GOD DINK NET AAN SY DROOM
Ps 103:12 So ver as die ooste van die weste af is, so ver verwyder Hy ons oortredinge van ons af

Heb 10:17 Dan sê Hy verder: "Aan hulle sondes en hulle oortredings sal Ek nooit meer dink nie."

HY SIEN DIE VOLMAAKTE OFFER VAN JESUS

Heb 10:18 Waar die sondesvergewe is, is geen offer daarvoor meer nodig nie

JY IS VRYGEKOOP SODAT DIE HEILIGE GEES IN JOU KAN KOM WOON

## NEEM BEHEER DEUR NIE BOEK TE HOU VAN DIE KWAAD NIE!

3. GOD VERGEWE HERHAALDELIK

1 Joh 1:9 Maar as ons ons sondes BELY-Hy is getrou en regverdig, Hy vergewe ons ons sondes en reinig ons van alle ongeregtigheid.

VERGIFNIS IS GOD SE MANIER VAN DOEN

•HY VERGEET SODRA HY VERGEWE HET
•DIT IS SY AARD
•HY GENIET DIT OM TE VERGEWE

GOD VERWAG NIE VAN JOU WAT HY SELF NIE DOEN NIE

Mat 18:21 Daarna het Petrus na Jesus toe gekom en gevra: "Here, hoeveel keer moet ek my broer vergewe as hy iets verkeerds teen my doen? Selfs sewe keer?"
•22 Jesus antwoord hom: "Ek sê vir jou, nie sewe keer nie maar selfs sewentig maal sewe keer - 490

### NEEM BEHEER DEUR JOUSELF TE VERGEWE

4. GOD VERGEWE VRYLIK / GRATIS

Rom 3:23 Almal het gesondig, en het nie deel aan die
heerlikheid van God nie,
•24 maar hulle word,sonder dat hulle dit verdien,
op grond van sy genade vrygespreek vanweë die verlossing deur
Jesus Christus.

BEROU / BELY EN NIKS MEER NIE

Heb 10:18 Waar die sondes vergewe is, is geen offer daarvoor meer nodig nie.

Paulus

•2 Kor 12:8-9 Drie maal het ek die Here gebid dat dit van my af weggeneem moet word.
•(9) Sy antwoord was: "My genade is vir jou genoeg. My krag kom juis tot volle werking wanneer jy swak is." ......

Die Here maak nie die foute reg wat ons in die verlede gemaak het nie, Hy gee Sy genade vir ons. Sy genade genees ons.

WAT JY NIE MOET DOEN OM VERGEWE TE WORD NIE

•PLEIT NIE

•ONDERHANDEL NIE

•ARM DRAAI NIE

WAT MOET JY DOEN OM VRY TE KOM VAN SKULDGEVOELENS

1.ERKEN EN BELY JOU SKULD
2.AANVAAR SY VERGIFNIS EN VERGEWE JOUSELF
3.NEEM OUTORITEIT
4.LEEF VRY

EK NEEM BEHEER EN EK IS VRY!