YouVersion Logo
Search Icon

LewenSentrum (Die Woord / Lewe met Ritme)

Wie se storie leef jy?

Wie se storie leef jy?

Storietyd Andries Enslin

Locations & Times

Alberton LewenSentrum

2A Clairette St, Alberton, 1448, South Africa

Sunday 8:15 AM

Sunday 10:15 AM

Live streaming

Volg ons nou op 'Live Streaming"
http://als.churchonline.org/

Finansiële bydraes

Volg hierdie skakel om by te dra tot ons bediening.
http://www.lewensentrum.org.za/#bydraes
DIE KERN VAN JESUS SE STORIES
Die koninkryk van God kan vergelyk word met ...
VIR WATTER KONINKRYK LEEF JY?
1. God die Vader – koninkryk van lig, lewe, liefde, vrede (alles wat mooi is)
2. Duiwel – duister, slag, steel en verwoes
3. Jou eie
JESUS-STORIES WAT WAARSKU TEEN EIE KONINKRYKE
DRIE GOEIE VRAE
Hoe lyk God se koninkryksplan vir my lewe?
Hoe lyk die Duiwel se plan vir my lewe?
Hoe lyk my eie plan vir my lewe?
JESUS, DÍÉ STORIEVERTELLER, MOES SELF KIES
Vir persoonlike gebed, skakel gerus
Sondae tussen 11:00-12:00 - (011) 867 7244 ; of
Noodnommer - 079 524 7945