NLB

Die Regte Jesus (2)
Leer Hom ken vir Wie Hy rerig is...
Locations & Times
NLB
Krynauw Rd, Cason, Boksburg, 1459, South Africa
Sunday 7:00 AM
Die Regte Jesus (2)
Fil 3:10 Ampf
- Nie net ‘n geskiedkundige figuur van eeue terug nie
- Net net die baba in n stal nie
- Hy’s nie net n offer aan n kruis wat nog dood is nie
- Hy’s nie kwaai persoon wat wag om jou n les te leer
Jesus was radikaal & anders!
- Stop n begrafnis stoet
- Maak sweep & gooi hokke om
- Meng spoeg en grond
- Belasting geld in vis se bek
- Loop op water boot toe
- Ens.
Matt. 16:15 aov
Ons weet nou al:
1) Jesus is ons WONDER-WERKER!( Luk. 1:37, Heb. 13:8 aov)
2) Jesus is ons BRON VAN BLYDSKAP & VREUGDE! (Joh, 16:22, Spr. 15:15 aov)
3) Jesus is ons GEREGTIGHEID! (2 Kor. 5:21 aov + Rom. 6:1,2 nlt + kjv)
Vandag verder:
4) Jesus is ons GENEESHEER!
- 3 Joh 1:2, 1 Pet 2:24 aov
- Dit kom nie van Hom / Laat dit ook nie toe!
- Jesus genees want:
a) Dis n belofte van God se Woord (Matt. 8:16-17)
b) Hy openbaar Sy wil (Mark 1:40-42)
c) Hy het God se werke gemanifisteer (Joh. 9:3)
d) Hy het Sy s/impatie bewys (Matt. 14:14)
e) Hulle het geloof in Hom gehad (8:5-13)
- Jy moet jou geloof in Hom as JOU GENEESHEER bely/bou.
5) Jesus is ons BESKERMER!
- Ps. 91:1-16 ampf
- Sag. 2:5 kjv
- Ps. 34:7 nkjv
- Volmaakte Lam se bloed hou onheil weg…
6) Jesus is ons VOORSIENER!
- Joh. 10:10 ampf
- Word daagliks wakker & leef met n VERWAGTING vir voorsiening, guns & seen!
- Ps. 34:10 nkjv, 2 Kor. 9:8 niv, Deut 30:9 nkjv
- Geld sak – Meel emmer – Brood mandjie – Stoor huis
- Behoeftes (Fil. 4:19) – Begeertes (Ps. 37:4) – Niks ontbreek nie (Ps. 23:1)
- Ps. 35:27 nkjv
JY!
Die REGTE Jesus.