PPK Malmesbury

Paradyslewe. Lewe van oorvloed
41 Feite vna die Paradyslewe. The God kind of life.
Locations & Times
PPK Malmesbury
38 Dr Euvrard St, Malmesbury, 7299, South Africa
Saturday 10:30 PM
Paradys lewe (Lewe in oorvloed) / Paradise life ( Life of abundance)
41 Feite van die Paradyslewe
Dit is ‘n lewe gebaseer op positiewe geloof, positiewe denke en positiewe spraak.
Wat is die bron van die tipe geloof?
Rom 10:17 Die geloof is dus uit die gehoor, en die gehoor is deur die woord van God.
41 Feite wat jou sal oplig vanaf middelmatigheid tot groot sukses met God.
Hierdie 41 feite lig jou uit selfverwyt kompleks na ‘n vehouding met die lewende God.
41 Feite wat veroorsaak dat jy weet wie jy is en dat jy God se leefstyl kan aanneem (The God kind of life)
Hierdie 41 feite is die Goddelike “stepping stones” wat jou na hoogtes lei.
Jy sal nuwe krag, nuwe doelwitte en ambisies hê. Jy word verander van verslaan na oorwinnaar, van siekte tot genesing, veveling na entusiasme, van probleme na oplossings, van druk tot plesier, van armoede tot rykdom, van hopeloosheid tot geluk.
As jy geseënd is sal jou geliefdes ook daaruit voordeel kry.
Hierdie 41 feite sal jou lei, in God se paradyslewe!
Daar is ‘n duiwel. Hy het Adam en Eva in die paradys verlei. Met hierdie 41 feite kan jy die duiwel weerstaan. Jesus het die duiwel met die Woord weerstaan. Die Bybel sê in Jak 4:7 Onderwerp julle dan aan God; weerstaan die duiwel, en hy sal van julle wegvlug.
Bewys jou onderwerping aan God deur die 41 feite te ken, en weerstaan die duiwel met die 41 feite (Woord).
Jesus het die duiwel met die Woord oorwin. Mat4:4,7,10
Johannes getuig dat die duiwel oorwin word deur die Woord. Openb 12:11
Wanneer die die duiwel jou aanval of versoek, haal hierdie verse aan en jy sal die duiwel oorwin. Dit wat met Jesus gebeur het toe HY die verse aanghaal het sal ook met jou gebeur. Mat 4:11 Daarna het die duiwel Hom laat staan, en daar het engele gekom en Hom gedien.
41 Feite
1.Ons was almal sondaars voordat ons Jesus aangeneem het.
Rom 3:23 want almal het gesondig en dit ontbreek hulle aan die heerlikheid van God,
2. Daarom was jy skuldig en moes met die doodstraf (hel) betaal.
Rom 6:23 Want die loon van die sonde is die dood, ……
3. Maar… God het jou so lief, dat Hy nie wil hê jy moet hel toe gaan nie. Hy wil hê almal moet gered word.
2Pet 3:9 ……. is lankmoedig oor ons en wil nie hê dat sommige moet vergaan nie, maar dat almal tot bekering moet kom.
4. Omdat God jou so baie lief het, het Hy vir Jesus gegee om jou prys te betaal.(in jou plek te sterf)
Joh 3:16 Want so lief het God die wêreld gehad, dat Hy sy eniggebore Seun gegee het, sodat elkeen wat in Hom glo, nie verlore mag gaan nie, maar die ewige lewe kan hê.
5. God het sondaars lief en het jou liefgehad toe jy nog sondaar was. (Hy haat sonde, maar het sondaars lief)
Rom 5:8 maar God bewys sy liefde tot ons daarin dat Christus vir ons gesterf het toe ons nog sondaars was.
6. Sonde skei die mens van God
Jes 59:2 maar julle ongeregtighede het ‘n skeidsmuur geword tussen julle en julle God, en julle sondes het sy aangesig vir julle verberg, sodat Hy nie hoor nie.
7. As jy vir Jesus aanneem, dan word jy ‘n kind van God.
Joh 1:12 Maar almal wat Hom aangeneem het, aan hulle het Hy mag gegee om kinders van God te word, aan hulle wat in sy Naam glo;
8. Jy is nou ‘n nuwe skepsel. Die verlede is weg gewas! Hallelujah
2Kor 5:17 Daarom, as iemand in Christus is, is hy ‘n nuwe skepsel; die ou dinge het verbygegaan, kyk, dit het alles nuut geword.
9. Jy is nou weergebore. Jy is nou gebore as kind van God! Hallelujah

1Pet 1:23 want julle is wedergebore nie uit verganklike saad nie, maar uit onverganklike, deur die lewende woord van God wat tot in ewigheid bly.
10.Die oomblik toe ek die evangelie (boodskap) van Jesus geglo het, is ek gered.
Rom 1:16 Want ek skaam my nie oor die evangelie van Christus nie, want dit is ‘n krag van God tot redding vir elkeen wat glo, eerste vir die Jood en ook vir die Griek.
11. Omdat ek glo, het ek die ewige lewe. Hallelujah!
Joh 20:31 maar hierdie is beskrywe, dat julle kan glo dat Jesus die Christus is, die Seun van God; en dat julle deur te glo die lewe kan hê in sy Naam.
12. Jy is nou gered, want jy het HOM met geloof aangeroep.
Rom 10:13 Want: Elkeen wat die Naam van die Here aanroep, sal gered word.
13. Jesus is die enigste manier om gered te word. Jy het dit aangeneem! Prys die Here!
Joh 14:6 Jesus antwoord hom: Ek is die weg en die waarheid en die lewe; niemand kom na die Vader behalwe deur My nie.
14. Daar is geen ander manier om gered te word nie. Jesus en Jesus alleen.
Hand 4:12 En die saligheid is in niemand anders nie, want daar is ook geen ander naam onder die hemel wat onder die mense gegee is, waardeur ons gered moet word nie.
15. Jy is gered deur genade, omdat jy glo. Wat ‘n groot gekenk is dit nie?
Ef 2:8 Want uit genade is julle gered, deur die geloof, en dit nie uit julleself nie: dit is die gawe van God;
16. God is nou jou Vader

17. Jy vertrou nie op jou goedheid om gered te word. Jy het geen werk gedoen om gered te word.
Ef 2:9 nie uit die werke nie, sodat niemand mag roem nie.
18.Jy weet dat jy nou reg is met God. (In regte verhouding met HOM) Daar is vrede tussen jou en God.
Rom 5:1 Omdat ons dan uit die geloof geregverdig is, het ons vrede by God deur onse Here Jesus Christus;
19.Jy weet dat die bloed van Jesus betaal het vir jou sondes.
Mat 26:28 Want dit is my bloed, die bloed van die nuwe testament, wat vir baie uitgestort word tot vergifnis van sondes.
20. Jy weet dat dat HY nooit weer aan jou sondes dink nie, want dit bestaan nie meer nie.
Heb 10:17 en aan hulle sondes en hulle ongeregtighede sal Ek nooit meer dink nie.
21. Jy weet dat elke sonde wat jy ooit gedoen het, op en in die ligaam van Jesus was toe HY aan die kruis gehang het.
Jes 53:4 Nogtans het Hy óns krankhede op Hom geneem, en óns smarte—dié het Hy gedra;
22.Omdat jou sondes reeds voor betaal is en weg gewas is, weet jy dat daardie sondes nooit weer teen jou gehou kan word nie.
Rom 8:1 Daar is dan nou geen veroordeling vir die wat in Christus Jesus is nie, vir die wat nie na die vlees wandel nie, maar na die Gees.
23. Jy weet dat daar ‘n duiwel is wat jou wil aankla by God.
Openb12:10b ………..want die aanklaer van ons broeders is neergewerp, hy wat hulle aanklaag voor onse God, dag en nag.
24. Jy is nie onbekend (ignorent) met die duiwel se werk nie.
Joh 10:10 Die dief kom net om te steel en te slag en te verwoes. Ek het gekom, dat hulle lewe en oorvloed kan hê.
25. Jy weet hoe Jesus die duiwel weggejaag het. – Met die Woord (die Bybel)
Mat 4:4 Maar Hy antwoord en sê: Daar is geskrywe: ……
Mat 4:7 Jesus sê vir hom: Daar is óók geskrywe: …….
Mat 4:10 Toe sê Jesus vir hom: Gaan weg, Satan! want daar is geskrywe: ……
Mat 4:11 Daarna het die duiwel Hom laat staan, en daar het engele gekom en Hom gedien.
26. Jy weet dat God jou altyd sal help as daar versoekings kom.
1Kor 10:13 Geen versoeking het julle aangegryp behalwe ‘n menslike nie; maar God is getrou, wat nie sal toelaat dat julle bo julle kragte versoek word nie; maar Hy sal saam met die versoeking ook die uitkoms gee, sodat julle dit sal kan verdra.
27. Jy weet jy het twee wapens waarmee die Satan jou nooitooit sal kan oorwin nie.
Openb 12:11 En hulle het hom oorwin deur die BLOED van die Lam en deur die WOORD van hulle getuienis.
28. Jy weet jy kan die duiwel suksesvol teenstaan met jou geloof.
1Pet 5:8 Wees nugter en waaksaam, want julle teëstander, die duiwel, loop rond soos ‘n brullende leeu, en soek wie hy kan verslind.
1Pet 5:9 Hom moet julle teëstaan, standvastig in die geloof,
29. Jy weet jy het klaar gewen, want jy is uit God gebore en het geloof.
1Joh 5:4 Want alles wat uit God gebore is, oorwin die wêreld; en dit is die oorwinning wat die wêreld oorwin het, naamlik ons geloof.
30. Jy weet om nie die wêreldsdinge lief te hê nie maar om God se wil te doen.
1Joh 2:15 Moenie die wêreld liefhê of die dinge wat in die wêreld is nie. As iemand die wêreld liefhet, dan is die liefde van die Vader nie in hom nie.
1Joh 2:16 Want alles wat in die wêreld is—die begeerlikheid van die vlees en die begeerlikheid van die oë en die grootsheid van die lewe—is nie uit die Vader nie, maar is uit die wêreld.
1Joh 2:17 En die wêreld gaan verby en sy begeerlikheid, maar hy wat die wil van God doen, bly vir ewig.
31. Jy weet dat Jesus Christus gekom het om jou vyand, en sy werke, in jou lewe te verslaan.
1Joh 3:8 …. Vir hierdie doel het die Seun van God verskyn, om die werke van die duiwel te verbreek.
32. Jy weet die Here kyk na jou en hoor jou gebed.
1Pet 3:12 Want die oë van die Here is op die regverdiges en sy ore tot hulle gebed,
33.Jy weet die Here nooi jou uit om dinge van HOM te vra, want HY wil vir jou gee.
Luk 11:9 En Ek sê vir julle: Bid, en vir julle sal gegee word; soek, en julle sal vind; klop, en vir julle sal oopgemaak word.
Luk 11:10 Want elkeen wat bid, ontvang; en hy wat soek, vind; en vir hom wat klop, sal oopgemaak word.
34.Jy weet dat God antwoord gebed
Joh 14:12 Voorwaar, voorwaar Ek sê vir julle, wie in My glo—die werke wat Ek doen, sal hy ook doen; en hy sal groter werke doen as dit, omdat Ek na my Vader gaan.
Joh 14:13 En wat julle ook al in my Naam mag vra, dit sal Ek doen, sodat die Vader in die Seun verheerlik kan word.
35. Jy weet jy is deel van God se koninklike familie (Royal family)
1Pet 2:9 Maar julle is ‘n uitverkore geslag, ‘n koninklike priesterdom, ‘n heilige volk, ‘n volk as eiendom verkry, om te verkondig die deugde van Hom wat julle uit die duisternis geroep het tot sy wonderbare lig,
36.Jy weet dat God in al jou behoeftes voorsien.
Fil 4:19 En my God sal elke behoefte van julle vervul na sy rykdom in heerlikheid deur Christus Jesus.
Ps 84:11 …. no good thing will he withhold from them that walk uprightly. (KJV)
37. Jy vrees geen siekte of plaag.
Ps 91:10 Geen onheil sal jou tref en geen plaag naby jou tent kom nie;
Ex 15:26 ……. want Ek is die HERE wat jou gesond maak.
Mat 8:17 Hy het ons krankhede op Hom geneem en ons siektes gedra.
1Pe 2:24 ….. deur wie se wonde julle genees is.
38.Jy weet dat wanneer jy weer val of struikel God jou sal vergewe as jy dit erken(bely).
1Joh 1:9 As ons ons sondes bely, Hy is getrou en regverdig om ons die sondes te vergewe en ons van alle ongeregtigheid te reinig.
39.Jy is nie meer bang, bevrees of depresief oor enige probleme nie.
1Pet 5:7 Werp al julle bekommernis op Hom, want Hy sorg vir julle.
40. Jy weet jy is meer as ‘n wenner.
Rom 8:31 Wat sal ons dan van hierdie dinge sê? As God vír ons is, wie kan teen ons wees?
Rom 8:37 Maar in al hierdie dinge is ons meer as oorwinnaars deur Hom wat ons liefgehad het.
41.Jy weet God is met jou tot die einde van die wêreld. Hallelujah
Mat 28:20 En kyk, Ek is met julle al die dae tot aan die voleinding van die wêreld. Amen.