Somerstrand Gemeente

Vreesloos 01 - Hemelvaart
Vreesloos 01: Vrees vir God.
Locations & Times
Somerstrand Gemeente
77 Louis Botha, Port Elizabeth, 6001, South Africa
Thursday 5:00 PM
Transfiguration deur Hillsong Worship
'n Pragtige loflied oor Jesus se verheerliking
https://www.youtube.com/watch?v=jjeE1wzLfjI
Vir verdere nadenke:
Op watter maniere het jy Jesus gereduseer tot 'n handvol leerstellings en hom in 'n boks probeer pas?
Wat moet gebeur voor jy God uit jou veilige boks sal laat?
Wanneer laas het 'n vars verstaan van Christus jou op jou knieë gedwing?
Hoe kan jy in moeilike tye seker maak dat jy die regte beeld van Christus in die oog hou?
Hoe kan jy die verheelikte Christus leer ken?

Deurdrenk ons land in gebed
Laai die gebedsboekie hier af.
http://resources.christians.co.za/product/deurdrenk-ons-land-met-gebed-boekie/
Kospakkies - kontant met bestelling - kan tot 30 Mei by die kerkkantoor bestel word. Volwasse kospakkies: brood, kase, beskuitjies, patee, tamaties en olywe, hoenderhappies en frikkadelle, doopsous, sout vingerhappies, biltong, neute, soetigheid. Bring eie drinkgoed en glase. Kinder kospakkies: Gekrummelde hoender repies, doopsous, southappies, soetigheid, sap.