YouVersion Logo
Search Icon

Ooskerk Oggenddiens

Palmsondag - 6de Sondag van Lydenstyd

Palmsondag - 6de Sondag van Lydenstyd

Locations & Times

Die Ooskerk

467 Kirkness St, Pretoria, 0001, South Africa

Sunday 9:00 AM

Inleiding

As voorbereiding vir die viering van Paasfees, het daar tydens die tweede eeu nC die gebruik ontstaan om op die Saterdag vóór Paassondag te vas en ’n nagwaak te hou wat tot in die vroeë oggendure van die Sondag geduur het. Dopelinge wat vooraf voorberei is, is tydens dié geleentheid gedoop. Hierdie voorbereiding het ’n tydperk van vas en toewyding behels. Hoewel aanvanklik net die dopelinge gevas en hulleself voor God verootmoedig het, het diegene wat hulle begelei het, dit ook begin doen. Weldra het almal wat deel van die gemeente was, hieraan begin deelneem. So het ’n tyd van voorbereiding met die oog op die viering van die Paasfees ’n instelling geword. Mettertyd het veral die week voor Paasfees besondere klem ontvang en is dit ingerig as ’n tyd van vas. Die viering van wat vandag as die groot lydensweek (of: die heilige week) bekend staan, het ’n baie vroeë oorsprong. Die vier Evangelies wy ’n buitengewoon groot deel van hulle vertellings aan die gebeure van hierdie week. Dit dui daarop dat dit reeds in die tweede helfte van die eerste eeu ’n belangrike rol in die herinnerings van die vroeë Christene gespeel het. In die reisverhaal van die Spaanse non, Egeria, wat uit die tagtigerjare van die derde eeu dateer, lees ons van die vierings tydens die Groot Lydensweek in Jerusalem wat in groot besonderhede ooreenstem met die hedendaagse praktyk: die viering van Jesus se intog.

Votum

Die Here my God het my geleer om die regte woorde te gebruik sodat ek dié wat moeg is, kan moed inpraat. Elke môre laat Hy my opnuut weer luister, Hy laat my luister soos 'n leerling moet luister. Die Here my God het my geleer om te luister: ek was nie teen Hom opstandig nie, ek was nie ontrou aan Hom nie. Ek het my rug gehou vir dié wat my slaan, my wang vir dié wat my baard uittrek. Ek het my gesig nie weggedraai toe ek bespot en bespoeg is nie. Die Here my God help my, ek sal nie teleurgestel staan nie; ek sal my nie ontstel nie, ek weet ek sal nie in verleentheid kom nie. Hy wat my onskuldig sal verklaar, is naby; (Jes 50:4-8a)
hey
hey
Geloofsbelydenis
hey
hey
Gebed
hey
hey
hey
hey