The Bible App is completely free, with no advertising and no in-app purchases. Get the app
Somerstrand Gemeente

#faithmustrise
#letsrise want #faithmustrise
Locations & Times
Somerstrand Gemeente
77 Louis Botha, Port Elizabeth, 6001, South Africa
Sunday 5:00 PM
Vir gesprek in kleingroepe
Gesels oor die teks:
Wat het julle opgeval? Wat tref julle? Wat staan vir julle uit?
Gesels oor geloof:
Van wanneer af glo jy in God? Wat beteken jou geloof in God vir jou? Wat het ander se geloof al vir jou beteken? Wat het jou nog nodig in jou geloof?
Gesels oor geestelike volwassenheid in geloof:
Petrus sê dat ons geloof moet groei in:
* uitnemendheid (deugsaamheid of verantwoordelikheid),
* insig (kennis in die sin van begrip),
* selfbeheersing,
* volharding,
* toewyding (godsvrug),
* liefde onder mekaar (in Grieks filadelphia) en
* liefde vir alle mense (in Grieks agape – onselfsugtige liefde).
Wat beteken dit prakties vir jou?

Om te doen:
Probeer om hierdie week aan die begin van elke dag te dink aan vers 10:
"Daarom, broers (en susters), moet julle julle des te meer daarvoor beywer om deur julle lewe te bewys dat God julle geroep en verkies het. As julle hierdie dinge doen, sal julle nooit struikel nie."
In jou terugblik elke aand op die dag, dink na hoe dit jou gehelp het om die uitdagings van die dag te hanteer.

Kom kuier saam!