Lewende Woord Durbanville

Wat is Jou Waarheid?
Sondagoggend
Locations & Times
Lewende Woord Paarl
154 Main St, Hoog-En-Droog, Paarl, 7646, South Africa
Saturday 10:00 PM
Definisie van waarheid: HAT
- dit wat waar is of in ooreenstemming met die feit of die werklikheid.
sinonieme: die feit van die saak, wat eintlik / regtig gebeur het, die geval, so;
- 'n feit of geloof of beginsel wat algemeen aanvaar word as waar.
sinonieme: Trouens, waarheid, sekerheid, sekerheid; wet, beginsel

Hoe word ons waarheid gevorm?
Vandat ons gebore word, word ons waarheid gevorm.
Metodes om waarhede te vorm vir beskerm
Sielkundige aspekte:
- Ego verdediging
- Ontkenning
- Projeksie
- Rasionalisme
Sielkundige aspekte:
- Ego verdediging
- Ontkenning
- Projeksie
- Rasionalisme
Irrationele denkpatrone vir waarhede
- Gepolariseerde denke
- Oor veralgemening
- Emotionele redenering
- Gepolariseerde denke
- Oor veralgemening
- Emotionele redenering
1. Kultuur
2. Media en Sosiale Media
2. Media en Sosiale Media
Waarhede gebasseer op bogenoemde verander heeltyd
Jou waarheid word in jou brein gevorm, dit beinvloed jou denkpatroon, wat jou gedrag bepaal en dan op die ou einde jou hele menswees
Jou waarheid word in jou brein gevorm, dit beinvloed jou denkpatroon, wat jou gedrag bepaal en dan op die ou einde jou hele menswees
Wat se die Bybel oor Waarheid?
Jesus is die Waarheid
Jesus verander nooit
Jesus is die Woord
Die Waarheid maak vry
Waar wil vyand waarheid verdraai en jou wegdraai van God s'n
My identiteit
Verhouding met mense
Sonde
Hoe God my sien
Hoe ek God sien
Hoe verander ek my skewe waarheid?
- Bely sondes
- Verander denkpatroon
- Wees versigtig vir wat jy kyk of luister
- Bestudeer God se woord
- Maak Jesus jou vriend
- Leer Sy stem ken.
- Bid!!!!
- Verander denkpatroon
- Wees versigtig vir wat jy kyk of luister
- Bestudeer God se woord
- Maak Jesus jou vriend
- Leer Sy stem ken.
- Bid!!!!
God het reeds waarheid bepaal
Gebedsversoeke
Indien u enige gebedsversoeke het, stuur gerus 'n epos aan
gebed@lwdurbanville.org.za
Ons bid met liefde saam met jou.
Alle gebedsversoeke word vertroulik hanteer
Indien u enige gebedsversoeke het, stuur gerus 'n epos aan
gebed@lwdurbanville.org.za
Ons bid met liefde saam met jou.
Alle gebedsversoeke word vertroulik hanteer
Tiendes en offergawes
Lewende Woord Durbanville
Nedbank
Rekeningnommer: 1035749521
Takkode: 169745
-
Easypay-nommer: 9202141591499019321
-
SnapScan-fasiliteite is beskikbaar by die inligtingstoonbank en teen die muur tussen die koffiearea en die boekrak.
-
Geen Paypal-donasies asseblief.