Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet

Vroue Bybelstudie
Deel 2 van die DVD "Christian Atheist" - When You Believe in God but Don't Think He's Fair
Locations & Times
Montego Ouditorium
Graaff-Reinet, South Africa
Thursday 10:00 AM
Voorsbereidingsvrae
Ons sê baie keer: die lewe is onregverdig.
1) Hoe bepaal ons wat is regverdig? Meet ons ons eie lewens aan die van ander om te bepaal wat is regverdig?
2) Wat laat jou dink dat God wel vir jou omgee / nie vir jou omgee nie?
3) Lees Jes 49:13 - is dit waar van jou lewe?
4) Hoe sal jy "genade" beskryf? Wat is dit?
5) Dink jy as die Here sy kinders dissiplineer (tug) is dit regverdig?
6) Glo jy dat God alles wat in ons lewe gebeur, gebeur vir 'n doel wat Hy bepaal het?