The Bible App is completely free, with no advertising and no in-app purchases. Get the app
Wys my die weg: Lydenstyd vir Tieners

39 Days
‘n Reis deur die Psalms saam met Jesus Soms laat moeilike seisoene ons dink: “Ek weet nie eers meer wie ek is of waarheen ek op pad is nie.” Swaarkry kan ’n ruimte word waar ons God ontmoet, sy stem helderder hoor, en stadig begin om meer soos Jesus te word. Gedurende die Lydenstyd stap ons saam met Jesus op sy pad na die kruis, nie net deur die verhale in die Evangelies nie, maar ook deur die Psalms, die gebede waarmee Jesus self grootgeword het.
Ons wil graag Mosaiek bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: www.mosaiek.com