1
Psalms 146:5
PWL Druk Weergawe (Siries)
PWL
Gelukkig is hy wat die God van Ya’akov het as sy Hulp, wie se versekerde verwagting in יהוה, sy God is
Compara
Explorar Psalms 146:5
2
Psalms 146:3
Vertrou nie op prinse, of op die seuns van die mens, in wie geen hulp is nie.
Explorar Psalms 146:3
3
Psalms 146:7-8
wat aan die onderdruktes regverdige oordeel verskaf, wat kos gee aan die hongeres. יהוה bevry die gevangenes. יהוה maak die oë van die blindes oop; יהוה lig hulle op wat neergebuig is. יהוה het die regverdiges lief.
Explorar Psalms 146:7-8
4
Psalms 146:6
wat hemel en aarde gemaak het, die see en alles wat daarin is; wat die waarheid vir ewig behou
Explorar Psalms 146:6
5
Psalms 146:9
יהוה versorg die armes; Hy voed die vaderloses en weduwees, maar die pad van die bose keer Hy om.
Explorar Psalms 146:9