1
Psalms 147:3
PWL Druk Weergawe (Siries)
PWL
Hy genees die wat gebroke van binne is en verbind hulle wonde.
Compara
Explorar Psalms 147:3
2
Psalms 147:11
יהוה het plesier in hom wat Hom respekvol vrees, in hom wat ’n versekerde verwagting het op Sy goedheid.
Explorar Psalms 147:11
3
Psalms 147:5
Ons Meester is groot en Sy krag is groot; Sy insig is oneindig.
Explorar Psalms 147:5
4
Psalms 147:4
Hy tel die getal van die sterre; Hy noem hulle almal by die naam.
Explorar Psalms 147:4
5
Psalms 147:6
יהוה lig die swakkes op; Hy verneder die bose tot in die grond.
Explorar Psalms 147:6