1
Psalms 145:18
PWL Druk Weergawe (Siries)
PWL
יהוה is naby aan almal wat uitroep na Hom, almal wat na Hom roep in waarheid.
Compara
Explorar Psalms 145:18
2
Psalms 145:8
יהוה is vol onverdiende guns en liefdevolle omgee, stadig om kwaad te word en vol goedheid.
Explorar Psalms 145:8
3
Psalms 145:9
יהוה is vir almal goed en Sy liefdevolle omgee is oor al Sy diensknegte.
Explorar Psalms 145:9
4
Psalms 145:3
יהוה is groot en waardig om helder en duidelik geloof te word en Sy grootheid is ondeurgrondelik.
Explorar Psalms 145:3
5
Psalms 145:13
U Koninkryk is ’n ewige koninkryk en U heerskappy duur voort deur al die geslagte. [Peshitta: יהוה is getrou in Sy woorde en onpartydig opreg in al Sy dade.]
Explorar Psalms 145:13