1
Psalms 143:10
PWL Druk Weergawe (Siries)
PWL
want U is my God, U sagte Gees sal my lei op die pad van die lewe.
Compara
Explorar Psalms 143:10
2
Psalms 143:8
Laat my van U liefdevolle goedheid hoor in die oggend, want in U vertrou ek; laat my weet watter pad om op te loop, want ek lig my lewe op na U.
Explorar Psalms 143:8
3
Psalms 143:9
Bevry my van my vyande, o יהוה en leer my om U wil te doen
Explorar Psalms 143:9
4
Psalms 143:11
Vertroos my, o יהוה, om U Naam (Karakter en Outoriteit) ontwil; lei my lewe uit die moeilikheid ter wille van U onpartydige opregtheid
Explorar Psalms 143:11
5
Psalms 143:1
’n Gedig van Dawid, met instrumentale musiek. Luister en hoor my gebed, o יהוה; draai U oor na my smekinge; antwoord my in U eie woorde en in U onpartydige opregtheid
Explorar Psalms 143:1
6
Psalms 143:7
Antwoord my gou, o יהוה: my gees faal! Steek nie U gesig vir my weg nie sodat ek nie sal wees soos hulle wat afgaan na die put nie.
Explorar Psalms 143:7
7
Psalms 143:5
Ek onthou uit die ou dae; ek oordink al U dade; ek dink ná oor die werke van U hande.
Explorar Psalms 143:5