1
Psalms 142:5
PWL Druk Weergawe (Siries)
PWL
Ek roep uit na U, o יהוה! Ek het gesê: “U is my Versekerde Verwagting en my Toegestaande Deel in die land van die lewendes.”
Compara
Explorar Psalms 142:5
2
Psalms 142:7
Bring my lewe uit die gevangenis sodat ek U kan loof met uitgestrekte hande. Die regverdiges sal my goed behandel totdat U my beloon.
Explorar Psalms 142:7
3
Psalms 142:3
Toe my gees in my oorweldig was, het U my pad geken. Op die pad wat ek loop, het hulle in die geheim vir my ’n strik gespan.
Explorar Psalms 142:3
4
Psalms 142:1
’n Onderriggewende gedig van Dawid, toe hy in die grot was, ’n gebed. Ek het hardop uitgeroep na יהוה, ek het my smeking met ’n harde stem tot יהוה gerig.
Explorar Psalms 142:1
5
Psalms 142:6
Gee aandag aan my uitroep, want ek is laag gedruk; bevry my van my vervolgers, want hulle is sterker as ek.
Explorar Psalms 142:6