1
Psalms 144:1
PWL Druk Weergawe (Siries)
PWL
’n Gedig van Dawid, met instrumentale musiek. Geseënd is יהוה, my Sterkte, wat my hande leer om oorlog te maak en my vingers om te veg
Compara
Explorar Psalms 144:1
2
Psalms 144:15
Gelukkig is die volk wat al hierdie dinge het; ja, gelukkig is die volk wie se God, יהוה is!
Explorar Psalms 144:15
3
Psalms 144:2
my Skuiling en my Bevryder; my Skild en my Helper, waarop ek vertrou, wat nasies aan my onderwerp.
Explorar Psalms 144:2
4
Psalms 144:3
O יהוה, wat is die mens dat U kennis neem van hom, of die seun van die mens dat U aan hom dink?
Explorar Psalms 144:3