1
Psalms 139:14
PWL Druk Weergawe (Siries)
PWL
Ek sal U loof met uitgestrekte hande, as gevolg van die wonders wat U gedoen het; wonderbaar is U werke en my lewe weet dit alte goed.
Compara
Explorar Psalms 139:14
2
Psalms 139:23-24
Deursoek my, o God en ken my verstand, wil en emosie; toets my en ken my lewenswyses en kyk of daar enige bose manier in my is en lei my op die ewige pad!
Explorar Psalms 139:23-24
3
Psalms 139:13
want U het my binneste gevorm, U het my aanvaar vanaf my moeder se baarmoeder.
Explorar Psalms 139:13
4
Psalms 139:16
U oë het my wese gesien, tog nog onvolmaak en al hierdie dinge in U boek geskryf, selfs voordat die dag bestaan het en die mens tot bestaan gebring is.
Explorar Psalms 139:16
5
Psalms 139:1
Vir die musiekleier: ’n gedig van Dawid, met instrumentale musiek. יהוה, U het my deursoek en U ken my.
Explorar Psalms 139:1
6
Psalms 139:7
Waar sou ek heengaan van U Gees af, of waarheen sal ek vlug van U Teenwoordigheid af?
Explorar Psalms 139:7
7
Psalms 139:2
U ken my sit en my opstaan; U verstaan my gedagtes van bo af.
Explorar Psalms 139:2
8
Psalms 139:4
want as daar misleiding op my tong is, let op, o יהוה, U ken dit volledig.
Explorar Psalms 139:4
9
Psalms 139:3
U ken my lewenswyse en my pad en is bekend met al my dade
Explorar Psalms 139:3