1
Psalms 140:13
PWL Druk Weergawe (Siries)
PWL
Sekerlik sal die regverdiges U Naam (Karakter en Outoriteit) loof met uitgestrekte hande, die opregtes sal in U Teenwoordigheid leef.
Compara
Explorar Psalms 140:13
2
Psalms 140:1-2
Vir die musiekleier: ’n gedig van Dawid, met instrumentale musiek. Bevry my, יהוה, van bose manne, beskerm my van die manne van geweld wat bose dinge in hulle verstand, wil en emosie uitdink, wat aanhoudend stryd opwek.
Explorar Psalms 140:1-2
3
Psalms 140:12
Ek weet dat יהוה die saak van die onderdrukte sal verdedig en die reg van die behoeftiges.
Explorar Psalms 140:12
4
Psalms 140:4
Hou my, יהוה, uit die hande van die bose; beskerm my teen manne van geweld wat beplan om my vooruitgang te stop.
Explorar Psalms 140:4