1
Psalms 138:7
PWL Druk Weergawe (Siries)
PWL
Alhoewel ek te midde van moeilikheid loop, sal U my red; U sal U hand uitsteek teen die woede van my vyande en U regterhand sal my verlos.
Compara
Explorar Psalms 138:7
2
Psalms 138:3
Op die dag dat ek uitgeroep het na U, het U my geantwoord en die krag van my lewe verhoog.
Explorar Psalms 138:3
3
Psalms 138:1
’n Gedig van Dawid, met instrumentale musiek. Ek sal U met uitgestrekte hande loof met my hele verstand, wil en emosie; ek sal voor die konings sing en musiek maak tot U.
Explorar Psalms 138:1