1
Psalms 137:1
PWL Druk Weergawe (Siries)
PWL
By die riviere van Bavel, daar het ons gesit; ja, ons het gehuil toe ons Tziyon onthou.
Compara
Explorar Psalms 137:1
2
Psalms 137:3-4
want daar het hulle wat ons as gevangenes weggevoer het, van ons ’n lied gevra en ons veroweraars het vir ons gesê: “Sing vir ons een van die liedere van Tziyon.” Hoe kan ons die lied van יהוה in ’n vreemde land sing?
Explorar Psalms 137:3-4