Logotip de YouVersion
La BíbliaPlansVídeos
Aconsegueix l'aplicació
Selector d'idiomes
Icona de cerca

Versets bíblics populars de Negemyah 8

1

Negemyah 8:10

PWL Druk Weergawe (Siries)

PWL

Toe sê hy vir hulle: “Gaan, eet en drink en stuur porsies aan hulle vir wie niks voorberei is nie, want hierdie dag is afgesonderd vir יהוה. Moenie treurig wees nie, want hierdie is ’n dag van die blydskap van יהוה, Hy is julle Sterkte.”

Compara

Explorar Negemyah 8:10

2

Negemyah 8:9

PWL Druk Weergawe (Siries)

PWL

Negemyah, die goewerneur, `Ezra, die priester en skrifgeleerde en die Leviete wat die volk bedien het, het vir die hele volk gesê: “Hierdie dag is afgesonderd vir יהוה julle God; moenie treur of huil nie,” want die hele volk het gehuil toe hulle die woorde van die wet hoor.

Compara

Explorar Negemyah 8:9

3

Negemyah 8:6

PWL Druk Weergawe (Siries)

PWL

`Ezra het יהוה, die groot God, geseën en die hele volk het geantwoord: “Dit is waar, dit is waar” en hulle hande opgelig. Hulle het neergebuig en יהוה aanbid met hul gesigte op die grond.

Compara

Explorar Negemyah 8:6

Capítol anterior
Capítol següent
YouVersion

Animant-te i desafiant-te a buscar la intimitat amb Déu cada dia.

Ministeri

Sobre

Carreres

Fes-te voluntari

Blog

Premsa

Enllaços útils

Ajuda

Fer un donatiu

Versions de la Bíblia

Bíblia en àudio

Idiomes de la Bíblia

Verset del dia


Un Ministeri Digital de

Life.Church
Català

©2026 Life.Church / YouVersion

Política de privacitatCondicions d'ús
Programa de divulgació de vulnerabilitats
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest