Negemyah 8:6
Negemyah 8:6 PWL
`Ezra het יהוה, die groot God, geseën en die hele volk het geantwoord: “Dit is waar, dit is waar” en hulle hande opgelig. Hulle het neergebuig en יהוה aanbid met hul gesigte op die grond.