Negemyah 8:10

Negemyah 8:10 PWL

Toe sê hy vir hulle: “Gaan, eet en drink en stuur porsies aan hulle vir wie niks voorberei is nie, want hierdie dag is afgesonderd vir יהוה. Moenie treurig wees nie, want hierdie is ’n dag van die blydskap van יהוה, Hy is julle Sterkte.” Hav 3:19; 2 Kor 3:5; 13:4

Plans de lectura i devocionals gratuïts relacionats amb Negemyah 8:10