YouVersion Logo
Search Icon

ROMEINE 11:26-27

ROMEINE 11:26-27 AFR83

en op hierdie manier sal die hele Israel gered word. So staan daar geskrywe: “Uit Sion sal die Redder kom, en Hy sal die goddeloosheid van sy volk Jakob verwyder. En hierdie verbond sal Ek met hulle sluit wanneer Ek hulle sondes wegneem.”

Free Reading Plans and Devotionals related to ROMEINE 11:26-27