YouVersion Logo
Search Icon

DIE OPENBARING 2:14

DIE OPENBARING 2:14 AFR83

Maar Ek het 'n paar dinge teen julle. Julle het mense daar wat die leer van Bileam aanhang. Hy het vir Balak geleer om die volk Israel van My afvallig te maak, sodat hulle afgodsoffervleis geëet en onsedelikheid bedrywe het.

Free Reading Plans and Devotionals related to DIE OPENBARING 2:14