YouVersion Logo
Search Icon

MATTEUS 24:37-38

MATTEUS 24:37-38 AFR83

Soos dit in die dae van Noag was, sal dit ook wees by die koms van die Seun van die mens. In daardie dae voor die sondvloed het hulle soos gewoonlik geëet en gedrink en getrou tot op die dag dat Noag in die ark ingegaan het.

Free Reading Plans and Devotionals related to MATTEUS 24:37-38