YouVersion Logo
Search Icon

LUKAS 13:15-16

LUKAS 13:15-16 AFR83

Toe sê die Here vir hom: “Julle huigelaars! Maak elkeen van julle nie op die sabbatdag sy bees of sy donkie van die krip los en lei hom weg om hom te laat suip nie? En hier is 'n vrou, 'n kind van Abraham, wat werklik al agtien jaar lank deur die Satan gebind is. Mag sy dan nie op die sabbatdag van hierdie band losgemaak word nie?”

Free Reading Plans and Devotionals related to LUKAS 13:15-16